House Higgo
Opsomming van Resensie
Johan G - Jul 2019
Gemiddeld
Lekker gebly, maar het meer verwag.
House Higgo's terugvoer
Goeie dag Johan, Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons jou gewaardeerde terugvoer te gee. Ons waardeer dit. Dankie dat u die bogenoemde onder ons aandag bring. Ons sal dit direk aan die bestuur oorhandig. Ons vra om verskoning vir die ontbyt wat nie op standaard bedien was nie. Dankie dat u by ons gebly het, ons hoop om u weer in die toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete, Huis Higgo
Pieter V - Apr 2019
Gemiddeld
Stunning.
House Higgo's terugvoer
Goeie Dag Pieter,
Baie dankie vir die wondelike resensie.
Vriendelike Groete
House Higgo
Marié O - Apr 2019
Gemiddeld
Statige ou dame.
House Higgo's terugvoer
Goeie Middag,
Hoop als verloop goed aan jou kant vandag. Baie dankie dat mevrou die tyd gevat het om n resensie vir ons te gee.
Bly dat Mevrou die verblyf geniet het.
Vriendelike Groete,
House Higgo
Deon B - Jul 2018
Gemiddeld
Excellent service, very clean and beautiful surroundings. Well kept garden. Iwould'nt mind getting married here again to my first wife of 28 years ─ to this day and for always.
House Higgo's terugvoer
Good day Deon,
Thank you for taking the time to give us your valued feedback. We appreciate it. Glad to hear that you had a good stay with us. We hope to welcome you back again soon.
Warm Regards,
House Higgo
Andrew V - Mei 2018
Gemiddeld
Opulent stay in a perfect room, but flawed by the small details.
Lees meerHouse Higgo's terugvoer
Good day Andrew,
Thank you for taking the time to give us your valued feedback. We appreciate it.
Glad to hear that you had a good stay with us. Thank you for bringing the above to our attention, we will pass this directly onto management. We sincerely apologize for the breakfast not being served professionally, this will get sorted out immediately.
Thank you for staying with us, we hope to welcome you back again in the near future.
Warm regards,
House Higgo
Jeanette L - Feb 2018
Gemiddeld
Stil, veilig, ons het so lekker gerus.
House Higgo's terugvoer
Goeie dag Jeanette
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ons is so bly om te hoor dat jy dit geniet het by House Higgo.
Ons hoop om jou vinnig weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
House Higgo
Colleen D - Jan 2018
Gemiddeld
Lovely surroundings and very helpful, hospitable staff.
House Higgo's terugvoer
Thank you for your lovely review Colleen, we hope to welcome you back soon again.
Warm regards,
House Higgo
Janel S - Nov 2017
Gemiddeld
Pragtige plek met puik diens.
House Higgo's terugvoer
Baie dankie Janel, vir die wonderlike resensie. Ons hoop om julle gou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
House Higgo
Franscois J - Jul 2017
Gemiddeld
Baie netjiese verblyf met die vriendelikste professionele diens.
Lees meerHouse Higgo's terugvoer
Beste Francois,
Baie, baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf by ons spesiaal was en dat ons personeel se kliëntediens professioneel en vriendelik was. Wees gerus ons sal ons personeel in kennis stel van die wonderlike terugvoer.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom by ons in die nabye toekoms.
Vriendelike Groete,
House Higgo
Jacques P - Mrt 2017
Gemiddeld
Absoluut chaos. Dubbelbespreking op kamer, moes goedkoper kamer vat sonder vergoeding vir die ongerief.
Joanna O - Mrt 2017
Gemiddeld
Simon was awesome, great food.
Marise B - Des 2016
Gemiddeld
Die verblyf was teleurstellend - ons was in die presidential suite, swak diens. Slegte ervaring vir jou huweliksherdenking.
House Higgo's terugvoer
Goeie dag Marise
Ons vra groot om verskoning vir die teleurstellende diens gedurende julle spesiale naweek. Ons sal dadelik aandag gee aan die areas wat julle genoem het om te verhoed dat dit weer gebeur. Ons sal julle binnekort direk kontak om te hoor hoe ons julle vertroue in House Higgo kan herstel. Weereens vra ons nederig om verskoning vir die teleurstelling.
Vriendelike groete
House Higgo
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Senior-rylaan 197, Northcliff Uitbreiding 2, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom