LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House Immel | LekkeSlaap
+17

House Immel

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir House Immel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chantell M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell M

Dit was baie lekker, veilig, rustig, skoon, baie ruim en nogmaals baie lekker. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak in die toekoms.

Dit was alles wat ek verwag ht en soveel meer. Ds definitief waarde vir jou geld.

Garrett V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garrett V
Gesin met tieners

Fantasties. Sal elke keer die huis bespreek as ek en my gesin die Tuinroete gaan besoek.

Ek en my gesin wil net vir Braam en sy vrou en huishulp baie dankie sê. Dit was aangenaam om daar te bly. Jammer ons kon nie langer bespreek het nie. Volgende keer bespreek ek definitief langer. Julle het ons baie tuis laat voel. Ek het julle hoog aanbeveel by my vriende en familie.

Ivan P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan P
Saam met vriende

Baie gerieflike verblyf. Ideaal vir groepe of gesinne.

Die huis was baie goeie waarde vir geld. Groot en gerieflik met genoeg spasie vir 'n groep. Netjies en huislik. Eienaars was baie behulpsaam. Algeheel 'n positiewe verblyfervaring.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cathcartstraat 9, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxYjdiZDFkLTljMGMtNDA5ZS1hMWI1LTFkNTNhNWJkNWNlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 9 Cathcart Street Bergsig 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.954898 22.472364
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!