Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Isabella

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir House Isabella
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Marius B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik.

Baie netjiese verblyf. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marius S
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf in groot gesinseenheid.

Daar is baie spasie. Die eienaar het moeite gedoen om ons te akkommodeer om vroeër in te kom. Die verblyf is ongelukkig naby 'n besige pad, so die voertuie word gehoor in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Isabella se terugvoer

Baie dankie Marius, so jammer oor die verkeer, dit raak ongelukkig in Hermanus besiger as in die hele wêreld voel ek, julle was fantastiese gaste om te he en ek bid altyd. Vir sulke gawe mense, en die huis was gelaat asof niemand daar in was nie, nie 'n pot pan of koppie, dankie. Groete. Celia hoop ons sien julle weer , ek. Sal u epos met spesiale pryse in die jaar.

House Isabella
Vanaf
R800
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-rylaan 10, Onrusriver, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzZGM4M2NlLWY1MzYtNDEwMi1hOTg4LWMyZmQ1N2QzNTc5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 1) 2 5 1 5 10 Kingsway Drive Onrusriver 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4092 19.18413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem