Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Kirstenhof

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rensche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir House Kirstenhof
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jessica V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful studio apartment with very friendly owners.

What a great stay at the studio apartment. It is beautifully built, has everything you need for a self-catered place! Very comfy bed and great shower. The owners are super friendly people, helping us out with everything we needed and providing great information about South Africa. We landed here after weeks of travelling through India, and a home away from home feeling is exactly what we needed. We felt safe and cared for. Would surely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansraj A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansraj A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful home away from home.

We were met by a very welcoming host and hostess. The place was very neat and very peaceful. It's central to a large shopping mall and various other amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Kirstenhof se terugvoer

Thank you Hansraj. It was a great pleasure to host you.

House Kirstenhof
Zoureka S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zoureka S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie gelukkig en het heerlik gebly.

Baie vriendelike mense. Kirstenhof is baie mooi, oulik, netjies en presies wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suited our needs perfectly.

Gracious hosts, spotlessly clean, great position. Overall, it met our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A
Enkelreisiger

Professional and friendly service.

Our special requests were accommodated without hesitation. Friendly service contributed to a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Kirstenhof se terugvoer

It was such a pleasure to have you here. You are always welcome.

House Kirstenhof
Neal P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal P
Enkelreisiger

Very comfortable and leafy and luscious.

Lovely. Rensche and Peter were so hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Kirstenhof se terugvoer

Thank you very much for your kind words. It was a great pleasure to accommodate you and we wish you only the best. Rensche and Peter.

House Kirstenhof
Hillet M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hillet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer baie netjies net jammer ons moes in straat stop.

Die kamer was goed ingerig met mooi beddegoed en lekker bed. Badkamer ook goed ingerig en stort warm. Ek sou gehou het van een of ander vorm van verwarming soos 'n paneel teen die muur. Ek het ongelukkig dit nie raak gelees dat ons in die oprit voor die hek moes parkeer. Werkswinkel het oorgespoel na oprit agter hek. Kan nie onthou of dit genoem was dat 'n mens met trappe moet opklim na woonstel. Nie vir ons 'n probleem gewees nie. Eienaars was vriendelik en behulpsaam. Sentraal vir ons besigheid gewees en goeie waarde vir geld. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Graeme S
Saam met eggenoot / lewensmaat

No soap, shampoo etc. and a mix up with check-in times.

No credit card facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Manjifiek.

Dit is die wonderlikste, skoonste plekkie, naby hoofroetes, malls, stil en veilig en uit die stad se lawaai! Baie dankie Renscke vir jou gasvryheid! Dit was ‘n fees om by House Kirstenhof te kon oornag. Julle gaan ons vir seker weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en ideaal geleë.

Die kamer is baie netjies en het al die nodige toestelle. Baie privaat. Ons gasvrou is baie vriendelik en ons aankoms was goed gereël. Sal die verblyf streng aanbeveel vir 'n enkelpersoon of 'n paartjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker man, lekker!

Baie lekker plek, naby aan alles. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharna S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect place to rest your head and an even better place to wake up too!

The apartment is absolutely stunning! Spacious, light and well dressed. The kitchen was perfect for us as we were in an out the whole time and the little bar fridge was more than sufficient for our leftovers. With free use of the WiFi at a good strength we could keep our friends and family updated with all our travels with no worries about data and extra costs. The people are amazing! Very friendly and wholesome! She even gave up her parking to us and parked her car on the sidewalk grass. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die perfekte plek as jy net nodig het om jou kop op 'n kussing neer te lê in in 'n beter plek wakker te word!

Die woonstel is stunning! Groot, kry baie lig en is mooi versier. Die kombuis was perfek vir ons aangesien ons in en uit was die hele tyd en die kroegyskassie was meer as genoeg vir ons leftovers. Die WiFi was gratis en goed so ons kon ons vriende en familie op hoogte hou van waar ons was sodat hulle nie oor ons hoef te worry nie en ons hoef nie vir ekstra data te betaal nie. Die mense is awesome! Sy het selfs ons parkeerplek vir ons gegee en haar kar op die sypaadjie se gras geparkeer. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay and great hosts!

Loved the apartment - was very cosy and had everything you needed. The bed was a bit short and the pillows too soft. Lovely friendly hosts.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met heerlike atmosfeer.

Gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en hulle het baie moeite gedoen om my sleepwa en motorfiets ook te akkommodeer. Baie naby aan Blue Route Mall en baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Kirstenhof se terugvoer

Baie dankie , Louis, Dit was n groot plesier om julle te akkommodeer, Julle is welkom om enige tyd weer hier te kom bly. Ek is bly julle het dit geniet en mooi wense vir 2016.

Peter en Rensche

House Kirstenhof
Trish K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy with the choice of venue

This worked well for us - it was spacious, and provided all the facilities we needed. It is well located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 2, Kirstenhof, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMjIzOGFhLTYxNTMtNGE1Yi05YWI0LWUzMjhiMzFhMDNjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 2 Oranje Road Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.072799707141 18.449787944555
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem