Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House No.1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir House No.1
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zenta N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zenta N

Aangenaam.

House No.1 was so 'n aangename verrassing! Uitstekende waarde vir geld. Skoon, netjies, oulik geleë en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen B
Saam met vriende

Peaceful and restorative.

The house is spacious, beautifully decorated, and has every homely touch one can think of. Such a special stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Saam met vriende

Better than the photos.

The photos on websites can't do justice to this charming house. I have never stayed in holiday accommodation with this quality of furnishing and equipment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia H
Gesin met klein kinders

Pleasant, central, nice colours and materials, practical.

We had a good time. Perfect overnight place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ek en my moeder het baie lekker gebly ten spyte van die ander gaste se honde wat vreeslik geblaf het. Alles was mooi skoon en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so heerlik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn M
Saam met vriende

Rustige kuier in 'n pragtige huis.

Die huis is pragtig gemeubileer en uitstekend ingerig met alles wat jy nodig het. As ek meer as vyf sterre kon gee, sou ek dit doen! Fantastiese ligging, reg langs die oulike boekwinkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leila B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leila B
Saam met vriende

Beautiful house, modernized without losing its old-world charm.

Gas was not connected the first night, so we had to request it the next day. Katrin was very accommodating and even booked our dinners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D
Saam met vriende

Een van die lekkerste plekke nog!

Stylvol en elegant. Netjies en skoon. Ruim en goed toegerus. Mooiste kunswerke en dekor. Lafenis vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our second time staying there.

What a joy. Excellent and also very pet friendly, own small area for the doggies. Love the house, love the ease of the booking in, and we are also advised of where to eat and what is open. It's just a joy staying at this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalien V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien V

Snug Cottage noem hulle die plekkie en dis 'n baie akkurate beskrywing.

Dit was 'n wonderlike oorbly. Heerlike beddens met elektriese komberse. Gerieflike kombuis met die mooiste skottelgoed. Mooi meubels. Baie spasie. Dit was heerlik. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Lekker om daar te bly. Was regtig goed. Rustig en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Gesin met klein kinders

Soos altyd was ons verblyf in die kothuis perfek vir oornag na lang dag op die pad.

Die snug cottage langs House nr 1 is perfek vir oornag stop op pad na die see. Die kothuis is altyd silwerskoon en netjies en bied veilige parkering binne die erf. Die kothuis is ook omhein en daarom geskik vir honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Oulike, oorspronklike huis en baie sentraal geleë. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty V
Saam met vriende

Lekker.

Baie oulike blyplek en dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, peaceful and majestic.

Nieu-Bethesda is a magical place with incredible energy and peaceful people. Walking through the friendly town, seeing locals and the tourists smiling and enjoying a South African gem, reinvigorates the soul and brings believe back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste en gerieflike selfsorgeenheid.

Hierdie netjiese eenheid is binne stapafstand van die kern van Nieu Bethesda. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon netjiese gerieflike oorslaap.

Terwyl in dorp doen gerus aan by die restaurant Sterling, ongelooflike Karoo Cuisine. Pasmaat vir die besondere ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house and cottage are beautifully renovated with good quality bedding, crockery and utensils. However, please don't put "cheaper" coffee in a "expensive container".

It is clean, there is good running water and the fact that it was a safe place made our stay a very good one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, veilige en gerieflike akkommodasie.

House No 1 se kothuis is gerieflik vir 3 mense om in Nieu-Bethesda oor te slaap. Daar is veilige parkering in die erf en ons 2 honde kon heerlik snuffel en rondloop in die omheinde erf. Daar was ook 'n lekker warm duvet asook elektriese kombers op die bed vir koue Karoo-aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloete-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca4e6eee05e9ccadbda6fea5258714701bff71e12855667238883a80b1bd460fa65c74f99d1b3c32672e16d2891fb5980cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Cloete Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866561565678 24.555379177152