by House Of Drennin | LekkeSlaap
+52

House Of Drennin

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir House Of Drennin
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dirk M - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, ligging baie goed en veilige omgewing.

Ontvangs was verwarrend aangesien daar nie 'n ontvangskantoor is nie. Ons het 'n ander kamer gekry as waarvoor ons gevra het, maar die kamer was heel geskik en aanvaarbaar. Ons parkeerplek was beknop en baie naby die hek. Die kamer was goed toegerus en het al die nodige goed om veblyf aangenaam te maak. Sal beslis weer die plek gebruik.

Shigano K - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shigano K
Saam met vriende

Safe, secure and pet-friendly.

Enjoyed my stay at House of Drennin, owner is hands-on, down-to-earth, and willing to assist. Wi-Fi ready, super clean, warm and a home away from home. Definitely value for your money and centrally located.

Vanaf R390
R390 R293
per nag, vir 2 mense
Vanaf R390
R390 R293
per nag, vir 2 mense
Vanaf R390
R390 R293
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drennin-rylaan 7, Lone Hill, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38fb6a2e623b979370848fff37eb2bc14ac3bbf08a12f35072eb3e56e54ba7eb88814b904e109b7d331212158bfd4c61330e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R390, nou Vanaf R293  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 7 Drennin Drive Lone Hill, Sandton 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.019525938404 28.02410384841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem