Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House of House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir House of House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Etienne H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iwalda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Iwalda B
Saam met vriende

Saam met kollegas uit Romenië, gekuier. Vir 2 dae die Wynlande kom verken.

Geriewe was netjies en gemaklik. Ons was wel verras dat die 2de slaapkamer nie lugreëling gehad het nie, en dit was baie warm in Stellenbosch. Ek dink wel die koste was te hoog vir die fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle V
Saam met vriende

Die verblyf by House of House was mooi en gerieflik én die ontvangs was vriendelik. Beide die eienaar en bestuurderes het vinnig geantwoord en was baie behulpsaam.

Ek sal House of House sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilnette P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilnette P
Enkelreisiger

Baie gerieflik en 'n vriendelike ontvangs.

Heerlike ontbyt, en 'n wonderlike ontvangs. Baie dankie! Is veral beïndruk met die groen aanslag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House of House se terugvoer

Baie dankie, Cilnette, was baie lekker om jou oor die naweek te kon akkommodeer. Dankie ook vir die lekker gesels.
Hoop om jou gou weer te sien.

House of House
Marise W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise W
Enkelreisiger

Alles wat nodig is, skoon en naby die sentrale dorp geleë.

Verblyf by House of House was gerieflik en kamer was baie netjies. Veilige parkering op perseel beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House of House se terugvoer

Baie dankie, Marise, ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete

House of House
Marius D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Enkelreisiger

Dit "tick al die boksies". Onverbeterlik.

House of House gastehuis is bykans onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariëtte B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariëtte B
Saam met vriende

Gerieflik.

Die nodigste was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lazarus R - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazarus R
Saam met vriende

Awesome hospitality received.

We enjoyed our stay at House of House. We will definitely book ourselves again at House of House when we visit Stellenbosch again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Besigheidsreis

We received excellent personal service and enjoyed the stay

I would definitely recommend House of House to anyone seeking accommodation in Stellenbosch. The facilities were of a high standard and the service was excellent. Units are well maintained and the personal and individual style of each room is refreshing. Thank you once again Jolene for the excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Enkelreisiger

All amenities plus extras provided - very enjoyable experience

Rooms are tastefully furnished and all the travellers needs catered for. Excellent venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo D - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo D
Enkelreisiger

Ideal for a stay in Stellenbosch.

The common area is beautifully decorated and it was a pity I didn't have time to use the crystal clear pool :-(nnThe colonial room where I stayed was great and looked out onto it's own little peaceful veranda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa B - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa B
Gesin met tieners

Beautiful accommodation, rooms are superb with every conceivable detail.

Breakfast is average, very small hot portion and no variety.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda T - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T
Enkelreisiger

A worthwhile experience

House of House is warm and welcoming, the deco is imaginative and inspiring. I would definately stay there again if in Stellenbosch and I would recommend it to others. The owners are very accommodating, and the accommodation is comfortable. The short-fall being that it is a difficult to find, I would not have found it without a GPS. But if compared to other guest houses, it offers more than you expect and is definately value for money. I was impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jonkershoekweg 30, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA599040575201cc4b23aac4cb97dc8b64958ae2e0d33598bcc708f02d130008af923a187c8da39f985f83f248eea2b7459541?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 30 Jonkershoek Road Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.935375792591 18.87843310833