House of Pharaohs Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

House of Pharaohs Boutique Hotel and Conference Centre is in Bryanston geleë en bied luukse verblyf en konferensie- en opleidingsgeriewe. Die unieke verblyf is vreedsaam en omring deur 'n pragtige tuin.

Verblyf is beskikbaar in 14 kamers en 'n ateljee-eenheid. Geriewe sluit 'n yskassie, 'n TV met DStv, lugversorging, toiletgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die hotel bied die ideale venue vir 'n konferensie, werkswinkels, gala-etes, produkbekendstellings of 'n boekvoorlesing.

Ander geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, 'n kroeg wat ten volle gelisensieer is, 'n gastesitkamer en 'n swembad in. Daar is 'n wasgoeddiens op die perseel asook 'n pendeldiens en toere rondom Johannesburg is op versoek beskikbaar.

Die hotel is naby die belangrike sakesentrums en venues en plaas gaste binne maklike bereik van Sandton, Randburg, Fourways en Rivonia.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House Of Pharaohs Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 515 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false