LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House of Pharaohs Boutique Hotel | LekkeSlaap
+48

House of Pharaohs Boutique Hotel

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir House of Pharaohs Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Amanda D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Gesin met tieners

Die fasiliteite is pragtig, netjies en het aan al ons behoeftes voldoen (en oortref).

Personeel was vriendelik en baie professioneel. Ons het pas uit die Wildtuin gekom en ons kar was dus baie vuil. Sonder dat ek vra het die personeel aangebied om die voertuig vir ons te was. Ons het aandete benodig, en het 'n vegan-opsie op die spyskaart versoek. Die kombuis het hulself oortref met heerlike kos. Ons het die oggend 4 uur vertrek en almal was baie vriendelik en akkommoderend, met geen probleem om so vroeg op te staan en vir ons oop te maak nie. Voorwaar vyfster-verblyf en diens.

Mandla M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place

I enjoyed my stay at House of Pharohs. My wife also loved it.

Thea G - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic value for money, luxurious rooms and beautiful gardens.

Will definitely make use of this facility again.

Vanaf R1 525
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 525
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 525
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gaunt-weg 1, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYmU5ODE4LWUzMTMtNDdjNS1hMTAxLTAwZDU0NzIyMmNhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 525  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 1 Gaunt Road Bryanston 2021 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -26.072665806775 27.994387149811
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!