LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House Of Visconti | LekkeSlaap
+40

House Of Visconti

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergelegenlaan 27, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

House Of Visconti bied romantiese en eklektiese B&B-verblyf in Somerset-Wes. Die gastehuis spog met antieke meubels en -kuns en is die ideale basis vanwaar gaste besienswaardighede in die omgewing kan verken.

Verblyf is beskikbaar in 4 luukse kamers wat elk individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n antieke skryftafel en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die formele eetkamer of op die stoep bedien met 'n uitsig op die Hottentotsberge.

Verder is daar gratis WiFi, 'n biblioteek, 'n voorkamer met 'n kaggel, 'n swembad, 'n Ozone-terapiesentrum en parkeerplek op die perseel en in die straat.

House of Visconti is naby verskeie gholf- en wynlandgoedere in die omgewing, binne 10 km vanaf die strand en 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Vergelegenlaan 27, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergelegenlaan 27, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4b95514e6cf75e51b999348f87dd65068b258afabe63b5f77ddc15cdfc30b5a0015be815743d76a140f61ab631b444bbc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag (plek vir 2) 27 Vergelegen Avenue Somerset West 7129 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07176 18.88022
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!