Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Hill

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir House on Hill
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Caroline B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous, did not want to leave.

Friendly welcome on arrival, with lots of information regarding the local area. Very peaceful, gorgeous views, all one requires, super clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie netjies en gerieflik! Vriendelike diens. Sal definitief weer daar bly, uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llou-anne U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Llou-anne U
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely break-away from city life.

The host is very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmarie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie P
Enkelreisiger

Gasvryheid.

Baie vriendelike gasvrou met die oulikste hond wat jou welkom heet. Lekker gerus en die mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi geleë met pragtige uitsig oor die see.

Ons kon elke oggend op die stoep voor die kamer ontbyt eet en die dolfyne in die branders dophou. Baie vriendelike diens en ook goeie raad vir uitstappies en etes ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies.

Gaan slaap en word wakker met die gedruis van die see. Ons het niks gekort nie. Die gasvrou het rêrig aan alles gedink en niks gemis om dit lekker en gerieflik te maak nie. Sal House on Hill ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly. Gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Ons is baie gul ontvang. Jammer 'n mens se kar moet buite staan, maar gelukkig is dit 'n oënskynlik veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, asemrowende uitsig en vriendelik gasvrou.

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons gasvrou was baie vriendelik en was heeltyd in kontak met ons. Die plek is pragtig netjies en fantastiese uitsig. Sal beslis enige persoon aanbeveel. Ons sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versteekte juweel.

Asemrowende uitsig, pynlik netjies en skoon. Marlene is uiters aangenaam en gasvry. Ons sal vir seker weer en weer gaan en almal aanraai om die pragtige plekkie te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozeas H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozeas H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs met pragtige see-uitsig.

Uitstekende waarde vir geld. Persoonlike ontvangs en baie vriendelik. Naby hoorstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend met asemrowende uitsigte.

Pragtige verblyf met alles wat jy nodig het. Asemrowende uitsig oor die see en onmiddellik laat welkom voel deur die gasvrou. Sal beslis aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisha L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat nodig is was beskikbaar en nog meer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang en het heerlik gebly ─ pragtige uitsig.

Beperkte geriewe vir kosmaak, braaiplek is wel beskikbaar ─ vir korttermyn-oorslaap is dit perfek, maar vir langer verblyf vir iemand wat hul eie etes wil voorberei sal dit nie so gerieflik wees nie. Kamer is mooi en netjies en die omgewing is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stelouise L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stelouise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, uitstekende ontvangs en diens.

Let op dat ouer mense dalk wel kan sukkel met die redelike steil trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Heerlik gekuier, baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Die gasvrye hond is 'n groot verassing, het orals saam met ons geloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriette P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Uitstekende plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang en rondgewys.

Pragtige ligging, lekker braaiplek onderdak met mooi uitsig. Motor moes in straat staan, nie veilige opsie vir toesluit daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mart B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart B
Gesin met klein kinders

Die uitsig was asemrowend. Netjiese plekkie en die gasvrou was so vriendelik gewees.

Jy kan op jou bed sit en die see sien. Die kinders was mal oor die plek en ons sal beslis weer gaan kuier. Ons was verras met koffie en hot chocolate vir die kinders, asook vruggies. Die dolfyne was ’n belewenis gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Ons het die kort kuiertjie baie geniet. Alhoewel die weer nie in ons guns was nie, kon ons nogtans alles besoek wat ons beplan het. Die res van die tyd kon ons die mooi uitsig geniet saam met die mak loerie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ranien S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ranien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Ons het baie lekker gebly. Die see-uitsig is baie mooi, uitstekende gasvrou wat die ekstra myl loop. Daar was die lekkerste vars mango's in die yskas, blomme in die kamer, skoon skottelgoed met n bederf daarby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky B
Saam met vriende

Beste see uitsig.

Omdat die huis bo op die heuwel is, het 'n mens 'n wonderlike see uitsig. Die ligging is perfek om the omgewing plat te toer. Ons het lekker gebly. Net jammer dat 'n kombuis ontbreek om skottelgoed te was, maar Marlene was wonderlik om dit vir ons te was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathalie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathalie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en pragtige plekkie.

Ons het dit terdeë geniet. Baie mooi uitsigte. Ons sal definitief weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful, relaxed stay here. What a view and such friendly, caring hostess.

We spent a few days in Keurboomstrand to relax after hiking. We were warmly welcomed on arrival. Lovely area that is easy to walk to down to the beach, or a short drive to Plett if you need to get to the shops. The room was perfect, clean and had everything we needed for our short stay. We cant wait to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were made to feel so welcome by Marlene. We had a really relaxing couple of days.

We were thrilled to see the whales and loeries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig! Vars seelug, Loerie op jou voorstoep. Gasvrou uiters gasvry. Soveel moeite gedoen! Sal definitief weer wil besoek.

Baie dankie Marlene! Heerlik oornag. Elke blommetjie, kers, sjokoladetjie, koekies ens. het ons welkom laat voel. Netjies en skoon en baie mooi, stylvolle dekor. Vriendelike hond en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrich B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer met 'n uitsig.

Ons het verskriklik lekker gebly. 'n Baie mooi uitkyk van die deck waar mens ook lekker kan braai. Marlene, die gasvrou het ons ook met alles gehelp wat ons benodig het en was altyd baie vriendelik. Dit is ook in 'n lekker stil area buite seisoen. Hopelik is dit nie te lank voordat ons weer die plek kan besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is soos ou vriende verwelkom.

Marlene het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sy het spesiale moeite gedoen sodat ons kon braai met 'n lieflike see-uitsig. Ek sal enige iemand aanbeveel om van House on Hill gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel Dekker D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel Dekker D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik geleë, klein maar niks kom kort.

Baie lekker gebly, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rd G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rd G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang en alles was reg.

Ons was baie tevrede met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgen G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen G
Enkelreisiger

Baie lekker gebly!

Alles was daar, aangenaam! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een mooie, rustige en veilige plak.

Een uitstekende gastvrouw ontvangt je en laat je alle mogelijkheden zijn die de locatie bied. Mooi uitzicht over het strand en de oceaan waar de dolfijnen massaal voor je neus zwemmen. Even bellen naar de gastvrouw voor je booking scheelt in de prijs. Keurboomstrand is een echte aanrader.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, beste gasvrou, mooiste uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drieka L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig.

Gasvrou was baie behulpsaam, vriendelike diens, netjies en skoon. Mooiste uitsig, baie rustig. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kendra-lynn R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kendra-lynn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was wonderlik!

Die plekkie is baie netjies, skoon en die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elreza W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreza W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig oor die see!

Netjiese kamer waar die eienaar baie moeite gedoen het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal vir seker weer hier slaap. Absoluut great gewees, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Besigheidsreis

Puik ontvangs, verblyf en uitsig!

Marlene se ontvangs, die kamer en die uitsig is asemrowend! Sien uit na die volgende keer, definitief my vakansiebestemming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige akkommodasie.

Ons sal binnekort weer daar wees. Gasvryheid is van top gehalte. Die plek bied als en meer as wat mens nodig het. Baie netjies en die mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helette D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie goed.

Alles was baie goed. Eetgerei, volle DStv en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Impressed with small details.

I can really recommend House on Hill. Small little details was noted that no one else has done! A biscuit and coffee in the morning just to get going. All other little goodies, that was not expected! Better service than a hotel that cost 2x the amount. Keep it up, we are coming again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie rustig met 'n awesome see-uitsig.

Ons het baie lekker gebly, daar vir een nag en dis baie rustig met die see wat so druis in jou ore. Ons sal en gaan beslis weer kom besoek en oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan al die vereistes.

Voldoen aan vereistes. Wat 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne S

Dit was baie lekker gewees en die uitsig was amazing!

Ek sal enige tyd die plek aanbeveel vir n paartjie wat bietjie wil wegbreek van die besige lewe. Ek en my man het ons African Grey saamgebring vir Paasnaweek en sy het dit net so baie geniet. Ons het so welkom gevoel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld en puik aandag aan detail.

Besonderse uitsig, skoon, netjies en baie cosy. Puik sin vir detail. Baie gasvry en vriendelik. Word vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is asemrowend en pragtig, regte waarde vir geld.

Dit is 'n ongelooflike plek om te bly. Die uitsig is asemrowend en die kliëntediens is fantasties. Die eenheid is pragtig en goed uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Amazing plekkie met 'n beautiful view! Baie netjies en het alles in wat mens nodig het. Dankie Marlene, jul was awesome! Jul sal ons definitief weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie mooi en amazing uitsig.

Was heerlike plek en baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilmie G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G
Enkelreisiger

Heerlik, sou graag langer wou bly!

Baie dankie vir jou gasvryheid. Was heerlik, mooiste uitsigte! Sal beslis weer by jou bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on Hill se terugvoer

Goeiedag Bianca,

Baie dankie, jy is meer as welkom! Bly jy het lekker gebly.

Groete,
House on Hill

House on Hill
Le Roux T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux T
Gesin met klein kinders

Perfekte gastehuisie met alles wat mens sal wil hê!

Hoogs aanbeveel! Dit was werklik die lekkerste wat ons onverwags by 'n gastehuis gebly het. Ons wou sommer langer bly, maar daar was ongelukkig nie plek nie. Die kamertjie was lekker cozy en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Hulle aandag aan detail is verstommend en die gasvrou was uitstekend. Die uitkyk vanuit die kamervenster en balkon is asemrowend. Ons het welkom gevoel vandat ons gearriveer het! Sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D
Enkelreisiger

Uitstekende akkommodasie!

Werklike waarde vir geld - uitstekende see-uitsig, klank van die branders is al wat jy hoor. Eienaar uiters vriendelik en behulpsaam. Eenheid het allerhande aangename verrassings gehad wat jy nie normaalweg in sulke tipe akkommodasie ervaar nie. Kan definitief aanbeveel en sal self ook weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on Hill se terugvoer

Goeie middag Stefan.
Was lekker om jou te ontmoet - jy is meer as welkom om enige tyd weer te kom. Volgende keer ontmoet jy dié Loerie😉

House on Hill
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 7, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAzyQ7TPbI7PleMoPvbbm5dtlzwOYhqbfDgUZZtt1Dp447UvGnn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 7 Hill Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.002539692216 23.45534396406