House on Hill
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillstraat 7, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
House on Hill is op ’n residensiële perseel in Keurboomstrand geleë en bied lieflike verblyf vir 'n paartjie. Dis naby die strand en daar is verskeie geriewe in die omliggende area insluitend restaurante, winkels, besienswaardighede en aktiwiteite. Plettenbergbaai is die naaste vir inkopies.
Die privaat kamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n TV met die volle DStv-pakket.
Die kamer het basiese toebehore, insluitend 'n yskas, mikrogolf en eetgerei, ideaal vir verhit-en-eet-maaltye. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe. Gelukkig is daar baie restaurante om van te kies in die area.
Gaste het toegang tot gratis Wi-Fi tydens hul verblyf.
Daar is ’n dek met ’n manjifieke see-uitsig en gaste kan walvisse in seisoen sien, maar die kans is goed om elke dag dolfyne te sien.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en daar is braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Jaar gelys 5
Ligging
- Hillstraat 7, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink House on Hill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillstraat 7, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom