House on Robin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

House on Robin is 'n selfsorghuis in 'n veiligheidslandgoed in Pretoria-Oos. Die landgoed is ideaal slegs 3 km vanaf die Silver Lakes Gholflandgoed, Six Fountains Leefstylsentrum en ander geriewe geleë.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad. Die groot kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n waskamer met 'n wasmasjien toegerus.

Die huis het 3 leefareas waarvan 1 'n TV met volle DStv het en lei na 'n stoep met 'n dak. Daar is houtskool- en gasbraaigeriewe, asook 'n swembad met 'n net. Optiesevesel-internet en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die persele is 22 km vanaf Pretoria se middestad en sowat 62 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by House on Robin sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House On Robin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za