Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Shani and Seneca

Seneca
Vanaf
Vanaf R1 090
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n oopplan-leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is plafonwaaiers in elke vertrek en lugversorging in albei slaapkamers. Die stoep is ideaal vir gesellige kuiers en dit bied 'n lieflike uitsig oor die bosveld. Gaste kan in die plonspoel afkoel. Vier badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg. Die eenheid kan op versoek teen 'n ekstra koste gediens word. Gaste moet asb. vooraf reëlings tref. Daar word 'n JoJo-tenk en rugsteunbattery vir kort periodes tydens beurtkrag geïnstalleer om die waaier, yskas en ligte aan te hou.

Huisreëls

- Geen harde geraas, partytjies of funksies word toegelaat nie of 'n boete sal deur die GPF uitgereik word om die diere te beskerm.
- Rook is in die eenheid verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste sal 'n boete ontvang as hulle 'n troeteldier saambring.
- Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
- Alle brande moet volledig opgepas en geblus word voordat die fasiliteit verlaat word.
- Alle kinders moet te alle tye onder volle volwasse toesig wees.
- Moenie met enige voorafbetaalde meters peuter nie of die deposito sal nie terugbetaal word nie.
- Moet asb. nie enige vreemde voorwerpe weggooi nie, bv. Dames sanitêre ware of babadoeke. Dit sal die septiese tenk onmiddellik blokkeer. Die tenk sal voor en na gaste se verblyf nagegaan word.
- Gaste moet asb. die lugversorging afskakel wanneer hulle uitgaan.
- Respekteer asb. die eiendom en die inhoud van die eienaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis Shani
Vanaf
Vanaf R1 690
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk, 2 en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n oopplan-leefarea. Daar is plafonwaaiers in elke vertrek en lugversorging in albei slaapkamers. Die stoep is ideaal vir gesellige kuiers en dit bied 'n lieflike uitsig oor die bosveld. Gaste kan in die plonspoel afkoel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg Die eenheid kan op versoek teen 'n ekstra koste gediens word. Gaste moet asb. vooraf reëlings tref. Daar word 'n JoJo-tenk en rugsteunbattery vir kort periodes tydens beurtkrag geïnstalleer om die waaier, yskas en ligte aan te hou.

Huisreëls

- Geen harde geraas, partytjies of funksies word toegelaat nie of 'n boete sal deur die GPF uitgereik word om die diere te beskerm.
- Rook is in die eenheid verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste sal 'n boete ontvang as hulle 'n troeteldier saambring.
- Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
- Alle brande moet volledig opgepas en geblus word voordat die fasiliteit verlaat word.
- Alle kinders moet te alle tye onder volle volwasse toesig wees.
- Moenie met enige voorafbetaalde meters peuter nie of die deposito sal nie terugbetaal word nie.
- Moet asb. nie enige vreemde voorwerpe weggooi nie, bv. Dames sanitêre ware of babadoeke. Dit sal die septiese tenk onmiddellik blokkeer. Die tenk sal voor en na gaste se verblyf nagegaan word.
- Gaste moet asb. die lugversorging afskakel wanneer hulle uitgaan.
- Respekteer asb. die eiendom en die inhoud van die eienaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeustraat 4116, Marlothpark, 0031, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260cab070159c76316428f84f032bb7f42a9366a341402d6bc982c820880de70d00298a1d80b18bd59c4eeafbd8682dc8d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 4116 Leeu Street Marloth Park 0031 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.353826 31.800698
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem