Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Shani and Seneca

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir House Shani and Seneca
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacqueline E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline E
Saam met vriende

Absolutely amazing.

We had the animals roaming all day from early morning till late at night. It was so relaxing and absolutely beautiful, peaceful, and private. Marinda is a fantastic host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S
Gesin met tieners

Absolutley amazing!

Our family had an amazing stay at House Seneca in Marloth. The house is in a nice, secluded section of the park. The pool was lovely and bigger than we expected. The house was immaculately stocked with absolutely everything you could possibly need. It also has solar installed, so did not feel the load shedding at all! We also had the pleasure of plenty of animals coming to visit us daily! Our host, Marinda, was extremely attentive and solved any issue we had swiftly. The cleaning staff were also incredible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met vriende

Pragtige huisie tussen die tambotiebome.

Alles wat jy wil hê is hier. Swembadjie, WiFi, volledige kombuis, twee badkamers, privaat. Wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Gesin met tieners

Pragtige, rustige en ruim omgewing. Ons het dit baie geniet.

Ons het heerlik gekuier. Die bosveld en natuur is altyd 'n goeie plek vir herstel en om weer asem te skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liechelle P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liechelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Aangename verblyf, baie netjies en skoon. Blyplek toegerus met alles en nog meer. Rustig en privaat geleë. Baie lekker ontspan in die natuurskoon met allerhande diersoorte se besoek. Sal definitief weer gebruik maak van House Shani en Seneca.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Dit was een baie lekker naweek. Als was net amazing! Van die huis se netheid, gemak en als wat nodig is, home away from home, tot al die diere wat kom kuier het op ons voorstoep. Wow! Ons gaan definitief weer verblyf boek by House Shani en Seneca!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandri S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandri S
Saam met vriende

Fantasties met baie diertjies sommer op die voorstoep!

Wat 'n lekker lang naweek by House Shani. Als wat ons benodig het was daar. Swembad was baie lekker veral met die 38°C hitte wat ons ervaar het. Eenheid het genoeg krag gehad om gemaklik beide slaapkamers in die aande met lugversorging te kan verkoel. Ons het soveel bokke/diere op ons voorstoep gehad - van hulle eet sommer wortels uit die hand. Great ervaring en sal aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie, Marinda, vir die gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan S
Saam met vriende

Overall very comfortable stay.

House was very comfortable, nice location in the bush, had a lot of animal visitors, nice braai outside as well a nice boma, the kitchen is fully equipped with everything you need, from pots to Tupperware. We did not have a mop at first but we got one on request, also the house does not have its own rubbish cage which would be recommended. More towels also recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Algehele baie gerieflike verblyf.

Huis was baie gemaklik, 'n lekker ligging in die bos, het baie diere besoekers gehad, lekker braai buite sowel as 'n lekker boma, die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy benodig, van potte tot Tupperware. Ons het aanvanklik nie 'n mop gehad nie, maar ons het een op versoek gekry. Die huis het ook nie 'n eie vullishok nie wat aanbeveel kan word. Meer handdoeke word ook aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Shani and Seneca se terugvoer

Good day Ryan,
You will be pleased to know that a cage has been placed at the back of the unit for the rubbish. 4 bathroom towels are supplied and extra towels are available for an additional fee, however, swimming towels are not provided.

House Shani and Seneca
Rene R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Saam met vriende

Mooi skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het.

Ons het in die nuwe eenheid gebly en was aangenaam verras met die huisie vir die prys wat ons betaal het. Alles was netjies en skoon en ons het alles gehad wat ons benodig het. Ek sal beslis die eenheid aanbeveel vir ander en ons sal beslis weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N
Gesin met klein kinders

Baie stylvolle, goed toegeruste huis.

Kan die plek vir enige iemand aanbeveel. Die huis is naby die winkelsentrum. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Sal weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en baie netjies.

Seneca huis is uitstekend toegerus met alles wat jy benodig van glase to muskiet gif. Die eenheid is pynlik netjies and instandhouding van gehalte. Diens en vriendelikheid uit die boonste rakke. Definitief plek om weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige natuurkuier.

Tydens ons verblyf vir 4 dae het ons 3 dae aan en af reën gehad. Aangesien daar nie 'n dak/beskutting oor die braai area is nie, was ons genoodsaak om met tye net in die huisie te moes sit, wat dan ook donker is, alhoewel dit daglig is. En dan was ons genoodsaak om ligte te gebruik en dan ook beperk tot die gebruik van krag. Sou die gegewe krag klaar raak, sou ons dan self moet krag opsit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House Shani and Seneca se terugvoer

Dit is vir sulke reënerige dae wat ons tydskrifte en speelkaarte los. Ongelukkig het ons nie beheer oor die weer nie. Elektrisiteit vir die woning is gratis. Slegs die lugverkoeling is op tokens beskikbaar as die gratis voorsiende hoeveelhede, wat voldoende was vir 'n paar uur per dag, opgebruik was.
Die bogenoemde inligting, en om hek 2 te gebruik, was aan u deurgegee met die verwelkoming.

House Shani and Seneca
Fanie N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie N
Saam met vriende

Baie netjiese verblyf en vriendelik ontvangs.

Uitstekende verblyf. Die huis is goed geleë en het alles wat nodig is. Marinda het ons met vriendelikheid hanteer van ons eerste telefoonoproep af. Braaiplek en stoep perfek en die afkoelpoel was heerlik. Die huis was goed toegerus en silwerskoon. Dankie vir 'n wonderlike naweek. Ons sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collene H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collene H
Gesin met klein kinders

Absolute netheid!

Baie gelukkig met die verblyf. Alles werk, alles is skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Was regtig baie rustig gewees en maak die bos 'n mens weer mens na 'n lang jaar se werk. Ek kan enige tyd die plek aanbeveel vir mense met kinders wat Marloth Park wil besoek. Die eienaar is regtig baie vriendelik en gaan uit haar pad uit om 'n mens se besoek by haar plek so gerieflik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en naby aan Krugerwildtuin.

Skoon, netjies, modern gerieflik en vriendelik, sal enige tyd weer inboek by Seneca!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie P
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker.

Dit is 'n absolute plesier om by so skoon en netjiese eenheid te arriveer. Die netheid is sommer by aankoms 'n duidelike aanduiding dat mens jou tydjie daar baie gaan geniet. Indien die daaglikse tarief bietjie goedkoper is, is ek 100% oortuig dat daar nooit 'n tekort aan besoekers by hierdie spesifieke eenheid sal wees nie. Nie baie diere by die eenheid self gesien nie, maar heeltemal genoeg te sien gehad in die park self. Dit was ongelooflik lekker en sal ek vir seker weer van hierdie akkommodasie gebruik maak. Awesome gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chene H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene H
Gesin met klein kinders

Seneca was baie netjies met alle geriewe, waarde vir geld en word beslis aanbeveel.

Seneca was beslis 'n wegbreek om te onthou. Die huis is baie netjies en jy het alle geriewe tot jou beskikking. Beslis waarde vir geld en ons sal graag weer Seneca besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele P
Gesin met tieners

Fantastic! Kruger park adjacent.

Fantastic lodgings with abundant wildlife.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties. Krugerpark is net langsaan.

Fantastiese verblyf met baie wild.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy voel onmiddellik tuis.

Die eenheid is uitstekend ingerig. Ek sal definitief weer teruggaan daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nora V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora V
Saam met vriende

Wonderlik.

Sal teruggaan soontoe, wonderlike plek. Skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette N

Perfekte plek!

Seneca is vir seker een van die mooiste, rustigste plekke waar ek al ooit gebly het. Die plek is stylvol ingerig en elke hoekie is met sorg ingerig. Die atmosfeer spreek van rustigheid en kalmte wat onmiddelik jou gemoed aangryp. Daar is geen tekort aan geriewe nie, en mens voel onmiddelik rustig en tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Heerlik.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese stil omgewing. Was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B
Gesin met klein kinders

Waarlik 'n droomwegbreek in die rustige natuurskoon.

Ons het so lekker gekuier. Seneca is tussen ander huise gebou, maar ons het gevoel of ons 'n droomwegbreek in die middel van die bos het, in ons eie wêreld. Dit was die perfekte blyplek vir ons rustyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters fantastiese plekkie om uit te span en the ontspan.

Dit was ons eerste besoek aan die park en het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Gesin met klein kinders

Skoon, rustig en ontspanne.

Die akkommodasie was uiters netjies en skoon. Net 'n plesier om daar tuis te gaan en sal dit in die toekoms beslis weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Baie, baie rustig.

Was 'n plesier om daar te oornag. So rustig. Net jammer van die swembad. Sou gehelp het om af te kol na die hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin C

Baie lekke naweek-wegbreek.

Dit was 'n baie lekke naweek-wegbreek. Ons sal weer terugkeer op 'n stadium. Het die rustigheid en diere baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and Quiet

No noises from loud neighbours! The place is clean and very neat. The kitchen is well equipped. We loved the duikers, giraffes, kudus and warthogs around the area. I would easily recommend the place to any person who wants to have a good rest. It is close to the Kruger Park and other ranches should you wish to visit them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest V
Gesin met tieners

5-Star accommodation!

We had an excellent stay. We loved the peace and quietness of the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Gesin met tieners

Een nag lekker geslaap.

Dit was kort maar gemaklik en heerlik stil in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige natuurbelewenis!

Baie lekker kuierplekkie. Netjies en skoon, het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wollie P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P

Uitstekende waarde vir jou geld vir 'n baie goed toegeruste en uiters netjiese huis.

Hou baie van die persoonlike aandag wat die gasvrou Louise met haar besoekers het. Sal definitief weer daar gaan oorbly. Regtig uitstekende waarde vir jou geld. Al aanbeveling is dalk lugversorging in elke kamer ook. Vir die erge Desember-hitte is die dakwaaiers nie voldoende nie. Ek beveel die plek ten sterkste aan vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O
Gesin met tieners

Definately recommended!

For people looking for peace and quiet, this is just the place. We had a wonderful time. The manager very friendly and helpful. It is the cleanest holiday home I ever stayed in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Dit was aangename verblyf.

Die tarief per nag was bietjie baie omdat die kamers net waaiers het wat raas, en net 1 lugversorger by die voordeur het. Die beddens en kussings was hard, die hele gesin het hieroor gekla. Ons moes self 'n plan maak om die water in die swembadjie te kry, want daar is geen prop om onder in te druk nie, dit lek ook uit by die waterjet. Die grootste kommer was dat die badkamer/toilet geen deur het nie. Die diens was goed en dit was baie netjies. Die pad na 4116 was baie sleg asook die ingang. Die parkering was voldoende. Die paadjies tussen die bome deur vertoon vreeslik aantreklik. Die enigste nadeel was dat geen diere daar verbykom nie, seker a.g.v. die digtheid om die eenheid. Ons het veilig gevoel deur die dag en aand, ons kon ook die alarm aansit terwyl ons gaan ry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Dit was die lekkerste plek waar ons nog gebly het.

Ons het so lekker tyd in Marloth park gehad. Alles was net perfek! Sal definitief volgende jaar weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeustraat 4116, Marlothpark, 0031, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260cab070159c76316428f84f032bb7f42a9366a341402d6bc982c820880de70d00298a1d80b18bd59c4eeafbd8682dc8d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 4116 Leeu Street Marloth Park 0031 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.353826 31.800698
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem