House Shani and Seneca
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Leeustraat 4116, Marlothpark, 0031, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seneca en House Shani bied verblyf in 2 aparte selfsorghuise langs mekaar, Shani en Seneca, in Marlothpark, 'n wildbewarea met sy eie wilde diere teen die suidelike grens van die Krugerwildtuin.
Die verblyf beskik oor 2 eenhede, Huis Shani en Seneca. Albei huise is privaat en kyk nie na mekaar nie. Dit het hul eie braaigeriewe en plonspoele. Elkeen het 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n oopplan-leefarea. Daar is plafonwaaiers in elke vertrek en betaalde voorafbetaalbare lugversorging in albei slaapkamers teen ekstra koste. Die stoep is ideaal vir gesellige kuiers en dit bied 'n lieflike uitsig oor die bosveld. Gaste kan in die plonspoele afkoel.
Marlothpark het sy eie wild en spog met 4 van die Groot 5, alles behalwe olifante. Die Krokodilrivier vorm die grens tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin en gaste sal waarskynlik sien hoe olifante kom water drink. Die wild is omhein, so gaste kan vrylik langs die rivier gaan stap, 'n wildrit geniet of 'n bietjie bergfiets op die grondpaaie ry.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Leeustraat 4116, Marlothpark, 0031, Mpumalanga
- Gaste dink House Shani and Seneca het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Leeustraat 4116, Marlothpark, 0031, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12