House Trappieskop

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

House Trappieskop is 'n selfsorghuis in die rustige area, Clovelly, in Kaapstad. Die vakansiehuis is ideaal tussen Kalkbaai en Vishoek geleë, naby die strand en ander besienswaardighede.

Die huis is smaakvol versier en het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed. Die badkamers het 'n stort of bad of albei. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n vierplaat-gasstoof.

Die kombuis lei na 'n patio met braaigeriewe en die oopplan-sitkamer lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die vallei en oseaan. Die huis het 'n alarmstelsel en daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

House Trappieskop is halfpad tussen Kaappunt en die middestad en 15 - 20 minute se ry vanaf Simonstad se hawe en Boulders Beach.

Slaapplek

'n Bespreking by House Trappieskop sluit in:

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House Trappieskop gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za