Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HouseOnduri

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir HouseOnduri
Netheid
3.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Thom S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thom S
Gesin met tieners

Alles is daar as pryse opgaan kort skottelgoedwasmajien en TV om by ander plekke.

Baie lekker, miskiete net baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G

Was maar min tuis.

Het verlief geraak op Galjoen. Hy het ons harte gesteel en so gehoorsaam en goed gemanierd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Saam met vriende

Baie lekker.

Die twee enkelmatrasse in die spaarkamers kan gerus vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre W
Gesin met klein kinders

Baie gemaklike plek wat veilig is en genoeg parkering vir voertuie en waentjies. Vriendelike ontvangs en diens.

Baie beïndruk met die plek. Het lekker gebly. Alle geriewe was werksaam en die plekkie is baie gemaklik, sentraal geleë van alles af. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie, ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin R
Saam met vriende

We were on a fishing trip. The location was ideal for us.

The security system upgrade was most welcome. The new garage is spacious and suitable for our fishing group.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dagan O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dagan O
Gesin met tieners

Nice place, everything we needed and excellent value.

Nice stay, safe and friendly feeling in town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesta H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta H
Saam met vriende

Die eienaar was baie vriendelik. Plekkie was skoon en netjies.

Die TV was nie gekoppel nie. Dit hang af van die gaste self of hulle wil TV kyk of nie. Veiligheid is 'n probleem met die wat die erf nie toe was nie. Dus was die voertuie blootgestel. Verder was dit gerieflik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sean B
Saam met vriende

Overall was very pleasant. The owners also very helpful.

A few things I would consider as the owners. Replace the bed mattresses that are worn out. To many drawers of cutlery. And to many knives and forks etc. Provide only what's needed and include a braai bak. Perhaps a afdak for outside braai area, only a small portion. WiFi not working. TV was not available. Plenty freezing space. Which is really great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne K
Saam met vriende

Dit was baie lekker en lekker gebraai en geslaap en die diens was baie goed.

Baie goeie diens gekry en lekker gebly, genoeg slaapplek. DStv ingesluit, lekker gebraai, en stapafstand van inkopiesentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin R
Saam met vriende

It was convenient for us. The store's were close to us.

It was quick and easy to load and leave for the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie W

Huis is 'n lekker vakansiehuis.

Skenk meer aandag aan algemene netheid buite en binne die huis bv. die mop, besem en vorige mense se vuil asbakke. Beddens en lakens is swak. Verder het ons lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie S

Lekker gekuier.

Dit was heerlik om by die see te wees, rustig en ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lana M

Huis Onduri is baie goed toegerus, Rina is 'n baie behulpsame en vriendelike gasvrou.

Die huis is skoon, netjies en die kombuis is bo gemiddeld met baie toerusting. Rina is 'n baie behulpsame en vriendelike gasvrou. Sy het uit haar pad uitgegaan om ons te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P
Saam met vriende

Baie lekker huisie wat sentraal geleë is. Veilige motorhuis.

Waarde vir geld, lekker naby aan die strand en aan De Duine Hotel. Ons het sommer huistoe geloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met vriende

Heerlik gebly. Eienaar baie akkomoderend en vriendelik.

Vlooie het ons opgevreet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie H
Saam met vriende

Dis altyd lekker by die see.

Dankie vir die geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adam P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam P

Verblyf was fantasies.

Binne loopafstand vanaf die strand asook winkelsentrum en eetplekke geleë. Huis was skoon, netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met vriende

Ideale verblyf vir hengelaars.

Ons was verras om alles wat ons benodig het daar aan te tref. 'n Groot bonus was die gebruik van 'n toesluitmotorhuis waar ons voertuig en visstokke veilig was gedurende die nag. Ons kan HouseOnduri hoogs aanbeveel en sal weer in die toekoms daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 138, Eenheid 1 en 2, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFLJfcNIDx8QRGxkQtxBV6N24EMQZZRhSQA7ZE1WdFWoTnZMH52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 9) 19 5 1 5 138 Kabeljou Street Unit 1 and 2 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.11803484983 14.277847020832