HouseOnduri
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 138, Eenheid 1 en 2, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
HouseOnduri bied selfsorgverblyf en is in Hentiesbaai in die Erongo-streek van Namibië geleë.
Verblyf by HouseOnduri beskik oor 2 eenhede wat, onderskeidelik, slaapplek vir 7 en 9 gaste het. Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n kombuisie met basiese toebehore om maaltye te kook, en 'n leefarea met 'n ekstra slaapbank.
Daar is ook braaigeriewe vir gaste om te gebruik en parkeerplek vir motors. HouseOnduri is ideaal geleë naby 'n paar restaurate, 'n Spar en die strand.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kabeljoustraat 138, Eenheid 1 en 2, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink HouseOnduri het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 138, Eenheid 1 en 2, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom