Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout & About Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondicherry-laan 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hout & About Guest House is 'n lieflike gastehuis in Houtbaai en is ideaal vir gaste wat die Kaap wil verken.

Die gastehuis beskik oor 8 kamers wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die kamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Sagte handdoeke word in elke kamer voorsien en elke kamer het ook WiFi en 'n slim-TV. Die kamers het 'n uitsig oor die tuin, op die berg of oor die baai.

'n Fynproewersontbyt word in die luukse leefarea of op die sonnige stoep met 'n uitsig oor die see en op die bergreeks bedien. Gaste kan in die sitkamer of op die balkon ontspan en daar is buitelug-swembad.

Houtbaai bied verskeie doendinge soos visvang, see-kajakvaart, abseil, voetslaan, fietsryroetes, verf en pottebakkery, asook helikoptertoere. Gaste kan ook Worlds of Birds, die Houtbaai Gallery, verskillende restaurante en wynlandgoedere besoek of die Chapmanspiek-pas verken.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir Hout & About Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Pondicherry-laan 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hout & About Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondicherry-laan 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dcec53f8adf0a47b1c5e86359cf619a8ca51ff9be8b64360fe2913ecc696786e84bc44844001886776a8f2ffbdc0cf9a324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 19 Pondicherry Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.039450777381 18.347363571758