LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Houtbosdorp | LekkeSlaap
+54

Houtbosdorp

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jallapor-weg, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Houtbosdorp is 'n ongekunstelde kampeerlodge op 'n heuwel tussen die berge met volop voëllewe en net 1 km vanaf die Krokodilrivier. Neem asseblief kennis dat die laaste 3 km van die pad 'n grondpad is en nie geskik is vir motors met 'n lae grondvryhoogte nie.

Die lodge bied 9 houthuisies: Karee, Olienhout, Apiesdoring, Haak-en-Steek, Kiepersol, Olyfboom, Berghuisie, Jakaranda, Blinkblaar en Witstinkhout. Altesaam is daar slaapplek vir 26 gaste. Die hele lodge is op 'n selfsorg-basis beskikbaar. Geen koffie- en teemaakgeriewe word in die houthuisies voorsien nie en die eenhede het net waaiers.

Let asseblief daarop dat daar slegs 'n plonspoel op die perseel is en nie 'n groot swembad nie.

By Houtbosdorp wil ons vir jou 'n bosveld-ervaring bied wat jy nie sommer sal vergeet nie. Tog wil ons ook jou gerief verseker met ons goeie diens, bekostigbare pakkette, verskeidenheid doendinge en plaaslike besienswaardighede in die Hartbeespoortdam-omgewing. Dis 'n ideale venue vir privaat funksies soos verjaarsdae en ram- en hennepartytjies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 117 resensies vir Houtbosdorp
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Jallapor-weg, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Houtbosdorp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jallapor-weg, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKlefem5NuHNdTJ3ZrTjNUMs4SNiULkN9PZKAEm5aTHpEgIpOY5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 117 5 1 5 Jallapor Road Broederstroom 0240 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.784744388759 27.887157223826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!