Boknesstrand Akkommodasie by Houthuis | LekkeSlaap
+20

Houthuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tweedelaan 34, Boknesstrand, 6289, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Houthuis is 'n ruim vakansiehuis met slaapplek vir 12 gaste in Boknesstrand.

Dié dubbelverdiepinghuis het 6 slaapkamers: 3 bo en 3 onder. Die boonste slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed is in die sitkamer beskikbaar. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad.

Op die onderste verdieping is daar 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en die ander kamers het enkelbeddens. Daar is nog 'n enkelbed in die pool-kamer. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad.

Die huis het 2 kombuise, elk met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf. Verder is daar 'n ontbyttoonbank, etenstafel en sitkamers met 'n TV en DStv.

Daar is 'n vertrek met 'n pooltafel, en buitebraaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Klein honde kan saamkom op versoek.

Houthuis is 450 m vanaf die strand, strandmeer en kafee. Gaste kan gaan visvang, op die strand ontspan, 'n entjie gaan ry na Kenton-on-Sea of Cannon Rocks of 38 km na Port Alfred aflê.

Slaapplek

’n Bespreking by Houthuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Tweedelaan 34, Boknesstrand, 6289, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tweedelaan 34, Boknesstrand, 6289, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjODczYmEzLTc2N2EtNDQzYy1iM2UxLTM3MTMyYjg4MWNmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 13) 34 Second Avenue Boknes Strand 6289 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.726021 26.58132
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za