Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houtkapper Gastekamers

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Houtkapper Gastekamers
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janet S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig aan te beveel as oornag plek.

Heerlik gebly. Lekker naby Montecasino. Gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Puik gastehuis. Ideale oorslaapplek nadat ons 'n vertoning by Montecasino bygewoon het. Uitstekende geriewe, gasvryheid en veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Gesin met tieners

Baie netjies en veilig.

Ons sal beslis weer by Houtkapper Gastekamers oorslaap. Dit was baie netjies en veilig en ook baie naby aan Montecasino waar ons 'n laataand vertoning bygewoon het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf.

Goeie diens met vooraf boodskappie met bevestiging en pad aanwysings. Pragtige, netjiese kamer en baie gemaklike beddens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania Z
Gesin met tieners

Braaigeriewe & swembad 'n pluspunt!

Rustige, veilige area en gasvrye ontvangs. Gemaklike beddens, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrika D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrika D
Gesin met tieners

Baie netjiese kamers.

Stil en veilige woonbuurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annel M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig en huislik.

Die gastekamers is op 'n groot erf agter 'n veiligheidshek in 'n afgesperde area, dus baie min verkeer en lawaai. Alles is netjies en keurig. Die kombuisafdeling het 'n klein mikrogolf, yskas en ketel. Ronel het beide melk en beskuit voorsien. Die televisiestel is groot en verskaf volledige DStv. Beddens gemaklik, genoeg pakplek vir klere en goeie stort. Ideaal vir 'n paar dae se oorbly sonder moeite en probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf met nuutste fasiliteite in kamer.

Ronel, dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Jy is 'n regte ster. Die kamer was uiters netjies en smaaklik. Ek sal enigeen wat 'n kamer in jou omgewing vir oorslaap soek, aanbeveel om van julle gastekamers gebruik te maak. Hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike verblyf.

Ons baie lekker gebly. Alles was soos ons daarvan hou. Sal definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M

Awesome.

Baie vriendelike mense, baie netjies toegerus en veilige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica C
Besigheidsreis

Skoon, gemaklike kamer. Vriendelike kliente-diens.

Vriendelike ontvangs, skoon en gemaklike kamer. In 'n sekuriteits-area geleë. Ideale verblyf vir kursusse by Fluffs 'n Tufts, net om die hoek. Dankie, Ronél!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed and the reception was good.

The place was safe and secure. Met the owner with good reception. We really enjoyed a lot even thought we stayed quite a short time. We looking forward to go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met vriende

Baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam en praat Afrikaans!

Was 'n baie aangename ondervinding. Aangesien ons van die platteland af kom was ons redelik verlore in Sandton. Ronel het vir ons pins gegee vir al die nodige plekke waar ons wou wees. Kamer was pragtig en netjies met al die nodige. Ons moes baie vroeg die oggend ry na my doktors-afspraak en sy het aangebied dat ons al ons bagasie daar kan los en later terugkom en rustig klaarmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

Plek goed gevind.

Netjies en gerieflik. Bly weer volgende week daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Houtkapper Gastekamers se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Johan. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Groete,
Ronél

Houtkapper Gastekamers
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtkapperweg 16, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPYZld7evvkP1oYFwOkA6eZowqPthr2Z01itnXoJUPn6CWP708O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 16 Houtkapper Road Magaliessig 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.03393 28.01947