How We Stay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

How We Stay bied oornagverblyf op die eienaars se perseel in Pretoria. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die slaapkamer het linne, handdoeke, 'n yskassie, mikrogolf, ketel en lugversorging.

Die eiendom het 'n alarmstelsel, onderdakparkeerplek en 'n elektriese hek.

Die eenheid is naby hospitale, inkopiesentrums, Wonderboom Lughawe, geskiedkundige plekke en besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by How We Stay sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na How We Stay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za