Panorama-roete Akkommodasie by HoyoHoyo Eagle's View Eco Estate | LekkeSlaap
+18
+18

HoyoHoyo Eagle's View Eco Estate

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 530 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushbuckridge-weg, R533 Hazyview, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

HoyoHoyo Eagle's View Eco Estate is op die asemrowende God's Window-platorand geleë en is omring deur die Blyderivierpoort, Bourke's Luck Potholes, Pelgrimsrus en die Krugerwildtuin. Verblyf word gebied in 'n vierslaapkamer-chalet en in 2 eenslaapkamer-chalets.

Die vierslaapkamer-chalet is 'n selfsorghuis wat volledig gemeubileer is en wat beskik oor 'n onderdakpatio met braaigeriewe, 2 ontvangsareas en 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n uitsig oor die betowerende natuur.

Die 2 eenslaapkamer-chalets is semi-losstaande eenhede en is ideaal vir 1 of 2 gaste. Elke chalet het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n groot badkamer, 'n sitarea binne en 'n onderdakpatio met ongelooflike uitsigte.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir HoyoHoyo Eagle's View Eco Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bushbuckridge-weg, R533 Hazyview, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink HoyoHoyo Eagle's View Eco Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushbuckridge-weg, R533 Hazyview, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyNjk1N2YwLWI1NjYtNDdiMS04NmU0LTY2NjFlZjBjMzZjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 530  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Bushbuckridge Road R533 Hazyview 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.961894 30.855799
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za