Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HPTwelve Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Schizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir HPTwelve Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leigh S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S
Enkelreisiger

Very pleasant.

The room was so neat and clean. It was opposite the hospital where I was having surgery the next day, so very convenient. Everyone was helpful and kind!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable overnight accommodation.

This accommodation is ideal if you are having surgery at the hospital close by and have to stay overnight. This unit was much better equipped than unit 3 which we stayed in last week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Merle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable overnight accommodation.

The location is spot on when you have a procedure at the hospital. Also the 3 Donkeys Coffee Shop just down the road is a great venue to eat. The room was not 100% clean. In the shower there was the previous guests' empty soap paper, shampoo and soap which was still in the shower basket. The floor towel at the shower was upside down with the tag showing. Only 1 roll of toilet paper. The fridge in room 3 desperately needs to get defrosted. It has not been done for ages. It is a 4 sleeper, short of glasses, cutlery and crockery. TV only has MNet. Sorry we are also in the hospitality industry. The manager didn't know if we were entitled to the breakfast in the morning, also didn't know if we still owed some payment for the accommodation. Beds very comfortable. Otherwise it suited us perfectly for what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

HPTwelve Accommodation se terugvoer

Hello Merle,
Thank you so much for your review. It's good to get the not-so-good reviews together with the good. I have addressed your concerns because it's also concerning to me. Our main aim is to be neat and tidy and supply accommodation which our guests will remember with only positive thoughts. Our 4 sleeper now only gets advertised as a double room, but I agree, there should be ample glasses, etc. We hope to see you again in the future when you need accommodation close to Busamed. Banele will be so glad to show you how it's supposed to be done.
Keep well
Schizelle

HPTwelve Accommodation
Annelize A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A

Netjies!

Ons is vriendelik verwelkom en ingelig. Plekkie is baie skoon en netjies. Ontbyt en kospakkies baie lekker. Werkers baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C
Besigheidsreis

Skoon, uiters netjies en modern. Absoluut die moeite werd.

Baie oulike akkommodasie. Beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

'n Kort maar genotvolle tydjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service from Banele, very friendly.

We were welcomed with a smile and the room was very neat and tide. Security is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan R
Gesin met tieners

Baie gerieflik en modern!

Spieël in slaap-gedeelte vir hare blaas ens. Dis al wat kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos tuis, weg van my huis.

Ons eenheid was ruim, gerieflik ingerig en ons het werklik niks ekstra benodig nie. Banele het elke dag vir ons gevra of ons enigiets ekstra benodig, en of ons spesiale versoeke gehad het vir die volgende oggend se ligte ontbyt. Elke aand het ons in n superskoon eenheid ingestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Potgieter-straat 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1NGY0MGI4LTViZmYtNGNkNS05MDQwLWE2ODhjOTI2N2Q1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 12 Hendrik Potgieter Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.47675 30.97641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem