King Williams Town Akkommodasie by Hubertha Guest House | LekkeSlaap
+27

Hubertha Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shawstraat 5, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hubertha Guest House is 'n luukse gastehuis in die prentjiemooi dorp King William’s Town met die manjifieke Amatolaberge in die agtergrond. Die ligging bied maklike toegang tot restaurante, museums, die gholfklub en geskiedkundige besienswaardighede.

Hubertha Guest House het 10 ruim en suite-kamers met geriewe en luuksheid van die hoogste standaard. Elke kamer het 'n TV met DStv, yskassie, lugversorging, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, strykyster en strykplank.

Heerlike ontbyte word daagliks bedien en heilsame, tuisgekookte maaltye is op versoek beskikbaar.

Gaste kan gerus gebruik maak van die pragtige swembad. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hubertha Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Shawstraat 5, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hubertha Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shawstraat 5, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NzYzNTdkLTVjNDItNDZjYy04ZmYxLWYxNGUzM2U2NDEwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 5 Shaw Street King William's Town 5601 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.869426 27.41091
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za