Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hugenot View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Hugenot View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jan-dirk B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-dirk B
Besigheidsreis

Vriendelike gasvrou. Stil area. Mooi berg uitsig.

Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou. Stil area. Mooi berg uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Jan-dirk,
It was our pleasure to host you at Hugenot View. We're so happy you enjoyed your stay, we hope you will visit us again.
Thank you so much for your kind review, we really do appreciate it.
Kind regards,
Andrea & Ken

Hugenot View
Chane M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane M
Besigheidsreis

Beautiful and comfortable accommodation.

Lovely hosts. Will definitely recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Chane
Thank you for your kind review we really appreciate it and so pleased you enjoyed your stay with us. Hope you will visit us again.
Kind regards
Andrea and Ken

Hugenot View
Carmen L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese verblyf.

Stil en rustige gebied. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Carmen
Thank you for your kind review we do appreciate it and so pleased you enjoyed your stay with us .
Kind regards
Andrea & Ken

Hugenot View
Adrienne B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a heartwarming, tranquil stay! We enjoyed the atmosphere, decor, views and hosts.

The host was incredible. Beautiful person, inside and out. The accommodation was stunning. Beautiful decor, comfortable beds, stunning views, and a bathroom! There were even tots of sherry available on arrival. I can't explain how incredible it was. Wish we could have stayed longer! Will definitely be returning in the future. Peaceful. UPS is connected to the WiFi and TV, which was great for the load-shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Adrienne thank you so much for your kind review so much appreciated. It's heartwarming to see how much you liked Hugenot View & that you were all comfortable. I hope you will visit us again for longer next time.
Kind regards
Andrea

Hugenot View
Elaine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-Ster verblyf.

Was baie vriendelik ontvang deur Andrea en sy het ons baie welkom laat voel. Goed ingerigte eenheid, met 'n asemrowende mooi uitsig oor die berg, stil, rustig, veilig en ontspannend. Was ook bederf met 'n verjaarsdagsoetigheid. Baie dankie, Ken en Andrea, vir 'n ongelooflike lekker Kersnaweek. Alle seën vir 2023. Sal julle definitief aanbeveel aan ons familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Elaine, thank you for your kind review. It was a pleasure to host you and your husband. I'm so pleased you enjoyed your stay. We hope to host you again when you visit George. Kind regards. Andrea and Ken

Hugenot View
Sandra M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well appointed, clean and extremely comfortable accommodation.

We thoroughly enjoyed our stay and would definitely return. The bedroom cum sitting room is spacious, with a sofa, armchair and and a dining table and chairs. Huge luxurious bathroom with space to put your toiletries. Well equipped kitchen. Lovely outside space looking onto the Outeniqua Mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Sandra, it was a pleasure to host you. We are pleased that you were comfortable and enjoyed your stay with us. Thank you for your kind review. We really appreciate it and hope you will visit us again soon. Kind regards. Andrea & Ken

Hugenot View
Maryke O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagverblyf.

Baie netjies en skoon. Ideale verblyf vir oornag en selfs langer. Andrea die gasvrou was baie vriendelik en het baie moeite gedoen. Selfs daai bietjie ekstra toe ons planne vir die dag nie uitwerk soos beplan. Wens ons kon langer bly. Ek beveel hierdie verblyf definitief aan vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Maryke, it was a pleasure to host you and we are so glad you were comfortable and enjoyed your short stay with us. Thanks so much for your kind review we really appreciate your feedback. We hope you will visit us again on your next trip to George.
Kind Regards,
Andrea & Ken

Hugenot View
Rialene E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialene E

Oornag vir 'n begrafnis.

Hartlik verwelkom met 'n glasie sjerrie op 'n koue, reënerige dag. Hugenot View is 'n pragtige, goed toegeruste eenheid, en ons het heerlik warm geslaap. Andrea het ons baie welkom laat voel en uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ek sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Railene
Thanks so much for your kind review, we appreciate it! It was a pleasure to host your family and we are so glad they were comfortable. We hope you will all visit us again.
Kind regards
Andrea and Ken

Hugenot View
Kobus O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal met alles wat nodig is in die huis.

Baie oulike plekkie met vriendelike eienaars. Plekkie was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Kobus, thanks so much for your kind review, we really appreciate it! It was a pleasure to host you and your family. We hope you will visit us again.
Kind regards
Andrea and Ken

Hugenot View
Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed 5 nights. Nice location, clean and fresh all you need in an apartment.

The cherry on the top is the covered braai area outside, although we did not braai but a nice place to sit and have a glass or two at the end of the day. Thank you Andrea, we will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Andre,
Thank you so much for your kind review. We really appreciate it and we are so pleased you enjoyed your stay with us. It was our pleasure to host you and we hope you will visit us again soon.
Kind regards,
Andrea and Ken

Hugenot View
Barend K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend K
Gesin met tieners

Very nice and clean.

Very clean and good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Barend
It was our pleasure hosting you and your family, thank you for your review we do appreciate it & hope to host you again next year.
Kind regards
Andrea & Ken

Hugenot View
Dean D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

'n Rustige en netjiese belewenis. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Dean thank you for your review we really appreciate it . We hope you will visit us again soon

Hugenot View
Thabita K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabita K
Gesin met klein kinders

Host was very nice. The place is absolutely stunning would definitely go back.

The whole place is totally safe. I felt safe and comfortable cause I could park my vehicle inside and there's a remote gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Thabita,
Thank you for your review we really appreciate it. We hope to see you again next time you visit George.
Kind regards,
Andrea and Ken

Hugenot View
Carol S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, safe and very enjoyable.

Inside - has everything you need, smart, neat and very clean. Outside - lovely private garden with a magnificent view of the mountains. Andrea and Ken are wonderful hosts - nothing is too much trouble for them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Carol,
Thank you so much for your kind review we really appreciate it. We look forward to hosting you again in the near future.
Andrea and Ken

Hugenot View
Dyle S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dyle S
Gesin met klein kinders

Besonders.

Andrea en Ken was baie behulpsaam en vriendelik. Die area was baie rustig en was goed om die natuurskoon te ervaar. Die tuiste self was in 'n puik toestand en sal enige tyd 'n aanbeveling doen aan my vriende/familie. Baie dankie weereens aan Andrea en Ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Dyle,
Thank you so much for your kind review. It was our pleasure to host you and your family and we hope you will visit us again soon.
Kind regards,
Andrea and Ken.

Hugenot View
Ilanie R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanie R
Gesin met tieners

Aangenaam verras met die mooi van die eenheid en gasvryheid. Goed ingerig.

Die eenheid is goed ingerig, netjies, skoon, modern. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Ilanie,
Thank you so much for your kind review . It was our pleasure to host your family & hope we will see you again soon.
Kind regards,
Andrea and Ken

Hugenot View
Marius L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Gesin met klein kinders

Heel rustig en aangenaam, rustige woonbuurt.

Ontvangs was warm. Probleme met die TV en WiFi is dadelik opgelos. Alles is baie mooi verduidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hugenot View se terugvoer

Hi Marius thank you so much for your review. It was our pleasure to host you and your family, we hope you will visit us again.
Kind Regards,
Andrea & Ken

Hugenot View
Elbie C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag slaapplek.

Op pad vanaf Port Elizabeth na Kaapstad. George is ’n goeie oornag bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA909666a89158128baa561bd2a95874c475a98df0334eb2920d97738319ef29ef4625a92d5954e9d47f73fa6d92907d4154b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 11 Berg Street Denneoord 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.948382778108 22.468165351234
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem