Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hugenot View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hugenot View is 'n selfsorgtuinkothuis in 'n rustige deel van George, net 850 m van die Botaniese Tuine met sy weeklikse parkrun af. Die kothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook woon, tog is dit privaat met sy eie afstandbeheer-ingang en parkeerplek.

Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander kamergeriewe sluit 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, WiFi, TV, DStv, Netflix, en 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond in.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Die kothuis is gerieflik geleë en funksioneel vir 'n sakereisiger, vakansieganger of avonturier. Gaste kan hul oggendkoffie op die dek met 'n uitsig oor die Outeniekwaberge geniet en dalk selfs deur die poue besoek word.

Slaapplek

’n Bespreking by Hugenot View sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Hugenot View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Bergstraat 11, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hugenot View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA909666a89158128baa561bd2a95874c475a98df0334eb2920d97738319ef29ef4625a92d5954e9d47f73fa6d92907d4154b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 11 Berg Street Denneoord 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.948382778108 22.468165351234