Hugo's

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hugo's bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in die idilliese dorpie Leisure Bay. Dié vakansiehuis is lekker naby die strand en net 6 km vanaf Port Edward, 'n lieflike vakansiedorpie.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens.

Die leefarea is toegerus met 'n TV met DStv (onthou asb. om jou eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Linne word voorsien vir al die beddens, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by Hugo's sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Koningingrootte-bed
2 x Tripelstapelbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hugo's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 235 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za