Huilbos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Huilbos is in Lephalale, Limpopo, in 'n stil doodloopstraat, met toegang tot die Mogol Gholfbaan se sewende putjie, in Lephalale geleë. Mogol is 'n manjifieke 18 putjie-gholfbaan omring deur groot maroelabome.

Die selfsorgkamer het slaapplek vir 2 en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het die kamer ook 'n kombuis met 'n yskas, stoof, yskas,e n 'n mikrogolfoond. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv en 'n patio.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, onderdakparkeerplek en 'n privaat ingang in.

Doendinge sluit swem en tennis in.

Slaapplek

'n Bespreking by Huilbos sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Huilbos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za