LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huis Adriaann | LekkeSlaap
+25

Huis Adriaann

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 45, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R720 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Huis Adriaann bied selfsorg-akkommodasie in 'n oulike tuinkothuis in die bekoorlike dorpie van Prins Albert wat aan die voet van die Swartberge in die Karoo-streek van die Wes-Kaap geleë is.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens, 'n leefarea met 'n slaapbank en 'n TV, 1 badkamer met 'n stort, 'n toegeruste kombuisie en 'n eetarea. Gaste het toegang tot die veranda en braaigeriewe. 'n Motorafdak word voorsien langsaan die kothuis vir parkeerplek van die straat af. Linne en handdoeke word voorsien.

Prins Albert bied 'n reeks doendinge, van wyn-, olywe- en kaasproe, tot sterrekyk en geskiedkundige besienswaardighede. Die dorp het 'n gewilde toeristebestemming geword en spog met 'n verskeidenheid pragtige Kaap-Hollandse, Karoo en Victoriaanse geboue wat goed in stand gehou is en waarvan 13 nasionale monumente is. Vyf ander nasionale monumente is in dié streek geleë, insluitend die Swartbergpas en Gamkaskloof. Prins Albert is ook die tuiste van die Karoo-labirint, Swartberg Natuurreservaat en Albert's Mill, een van die min oorblywende watermeule in Suid-Afrika.

Ander aktiwiteite sluit stap, bergfietsry, skilderagtige ritte, Weltevrede-wildritte, voëlkyk en eko-toere in. Besoek die Prins Albert-galery, die wewery en die Fransie Pienaar Museum. Prins Albert is gewild vir sy vars en songedroogde droë vrugte, veral vye en appelkose. Karoo-lam, olywe, olyfolie, wyn en kaas is ook gewilde lekkernye in Prins Albert.

Slaapplek

’n Bespreking by Huis Adriaann sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 108 resensies vir Huis Adriaann
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Nieuwestraat 45, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Adriaann het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 3 persone)
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 45, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyZGE1NzBkLTU2ODUtNDdkNy04MDBkLWExZjViNGU1YjIxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R720  per nag (vir 3 persone) 108 5 1 5 45 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.22757758134 22.028947770595
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!