Mosselbaai Gholflandgoed Akkommodasie by Huis Aristea | LekkeSlaap
+21

Huis Aristea

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Huis Aristea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n aangename vakansie in 'n woning wat pragtig en netjies was.

Die huis het genoeg ruimte dat mens tuis voel. Ek sal beslis weer by die woning tuis gaan.

Sonika J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika J
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, skoon en lekker blyplek met vriendelike en behulpsame gasvrou.

Sal definitief Huis Aristea aanbeveel vir enige iemand.

Trevor B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor B

Excellent.

Pragtige huis, uitstekende diens, kommunikasie en response, goeie sekuriteit. Sal weer van Huis Aristea gebruik maak.

Huis Aristea's terugvoer

Trevor, ons waardeer jou terugvoer en is baie bly julle het julle tyd saam met ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Huis Aristea
James H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Baie goed ingerig, luuks, ruim vertrekke, netjies, baie skoon, lekker stil omgewing. Pragtige tuin. 'n Definitiewe 10 uit 10! Baie goeie sekuriteit, het veilig gevoel en baie lekker geslaap.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie James, ons waardeer die mooi terugvoer opreg en is baie bly dat julle die wegbreek geniet het.
Groete,
Lialette

Huis Aristea
Fritz B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf.

Verblyf met alles wat jy benodig.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie Fritz, ons waardeer jou terugvoer.
Dankie vir julle kuier.

Huis Aristea
Christo L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Gesin met klein kinders

Pragtige woning. Netjies en skoon.

Ons het welkom gevoel vandat ons by die deur ingestap het. Plek is pragtig en skoon en het als gebied wat 'n mens kan verwag.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie Christo, ons waardeer opreg en is baie bly dat julle die wegbreek geniet het. Groete

Huis Aristea
Donald T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en privaat.

Rustige atmosfeer, mooi uitsigte oor see, kamer waar ons gebly het baie netjies en smaakvol, in baie veilige omgewing.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, Donald. Ons is baie bly julle het dit by ons geniet.

Groete

Huis Aristea
Ben J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, rustige verblyf in 'n veilige omgewing vir die fynproewer.

Huis Aristea bied fantastiese ruimte en fasiliteite vir gaste. Die geriewe was netjies en silwerskoon en tariewe baie billik. Die reëlings het fantasties vlot verloop en alles was gereed vir ons ontvangs. Wyn, beskuit en nog meer vir ons om te geniet. Ons het vryheid gehad om te ontspan met toegang tot al die toerusting in die huis - volledige DStv-pakket, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasmasjien en nog meer. Kon nie eers alles benut nie. Ons sal vir seker 'n opvolgbesoek hier wil bring.

Huis Aristea's terugvoer

Beste Ben,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit maak ons harte bly as ons sulke mooi terugvoer kry.

Groete,
Lialette

Huis Aristea
Monja V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja V

Wonderlike ervaring.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad. Huis was skoon, netjies. Sal beslis weer daar gaan bly as ons in Mosselbaai is.

Huis Aristea's terugvoer

Beste Monja,

Baie dankie, ons waardeer jul mooi terugvoer. Ons will julle ook dat julle sulke mooi gaste was.

Groete,
Lialette

Huis Aristea
Jaco M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer in baie netjies huis in die Mosselbaai gholflandgoed.

Die verblyf kan ten volle aanbeveel word. Baie netjiese, goed toegeruste moderne huis op die gholflandgoed. Binne kort ryafstand van goeie winkels, die strand etc.

Huis Aristea's terugvoer

Babe dankie Jaco. Ons awarder die mood terugvoer.

Huis Aristea
Esmerelda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda V
Gesin met klein kinders

Bo verwagting.

Wat 'n aangename verrassing! Die hele besoek was vanaf bespreking net absoluut bo verwagting en beslis waarde vir geld. Ekstra bederfies en geriewe waarop daar nie eens gereken was nie, was die "cherry" op die koek. Sal dit beslis vir ieder en elk aanbeveel.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie Esmerelda, Ons waardeer julle mooi terugvoering en dit was vir ons aangenaam om julle te kon ontvang.
Bly julle het dit by ons geniet.

Groete
Petrus

Huis Aristea
Suzette Roodt R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette Roodt R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Rustig, veilig, gemaklik, mooi uitsig, sentraal, billik, lieflike dekor. Met een woord: stunning!

Ons het die lieflike, rustige huis terdeë geniet. Het my verlustig in die mooi kunswerke en die dekor is werlik inspirerend. Lieflike tuin met 'n asemrowende uitsig oor die see. Die direkte ingang vanaf die motorhuis maak dit baie gemaklik. Ruim, sprankelskoon met elke gerief wat jou hart kan begeer.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie Suzette.

Ons waardeer die goeie terugvoering opreg en dit is altyd lekker om sulke aangename gaste te kan ontvang.

Groete
Petrus en Lialette

Huis Aristea
Inge W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n rustige wegbreek saam met familie/vriende.

Die huis is pragtig, baie netjies en ruim. Kan sien dat die eienaars moeite doen om jou verblyf so gerieflik en luuks moontlik te maak. Sal beslis weer terugkom!

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Inge.
Ons hoop van harte ons sien julle gou weer.
Groete

Huis Aristea
Elmarie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Hierdie is beslis waarde vir jou geld. Huis weg van jou eie huis af. Heerlik ruim, netjies en alles wat jy nodig het. Ons het vir 3 weke hier vertoef en dit was heerlik. Ligging is goed en dit is rustig en privaat. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie Elmarie,

Ons waardeer julle mooi terugvoer en dit was 'n groot vooreg om julle te kon ontvang.

Sterkte en groete,

Pieter

Huis Aristea
Stacey N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey N
Gesin met klein kinders

Absolutely and truly phenomenal.

We had the most amazing stay at Huis Aristea! It was our first holiday as a family with our 3 month old and it was perfect. Huis Aristea had everything you could possibly need, plus Pieter and Lialette are lovely hosts. We hope to be back soon.

Huis Aristea's terugvoer

Hi Stacey, Thanks for your nice feedback. It was really nice meeting you. Hope to see you again.

Huis Aristea
Liezel P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis, goed toegeruste kombuis, silwerskoon badkamers en kraakvars linne.

Om in Huis Aristea te kuier voel soos om tuis by jou eie huis te wees!

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie Liezel,

Ons waardeer jou mooi terugvoer opreg. Hoop regtig om julle gou weer te sien.

Groete

Lialette

Huis Aristea
Sharon O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon O
Saam met vriende

Ons het 'n lieflike tyd by Huis Aristea gehad.

Pragtig en baie gemaklik. Ons het 3 wonderlike aande gehad. Die huis het manjifieke see-uitsigte en is goed geleë. Ons het gedink die huis is ruim en gemaklik en die kombuis het alles wat ons nodig gehad het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had an awesome stay at huis Aristea.

Beautiful and very comfortable. We had a wonderful 3 night stay. The house has magnificent sea views and is well situated. We found the accommodation to be spacious and comfortable and the kitchen had everything we needed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. hoop regtig om julle gou weer te sien.

Groete

Huis Aristea
Pieter D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties!

Volledig toegerus en stylvol. Ideaal vir onthaal.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie julle

Ons waardeer die goeie terugvoering opreg en dit is altyd lekker om sulke goeie en aangename gaste te kan ontvang.

Groete

Pieter en Lialette

Huis Aristea
Willie F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterent! Pragtige uitsig en gerieflike uitsig.

Ons het dit werklik geniet en was baie spyt om na ander akkomodasie te skuif.

Nadya B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadya B
Saam met vriende

Safe, clean, perfectly situated for our golf weekend.

It was very easy to get hold of the owners and the house is beautifully decorated and clean, with beautiful views.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Ons waardeer julle ondersteuning. Groete, Pieter.

Huis Aristea
Rickus V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus V
Saam met vriende

Werd elke sent.

Ek wil net sê dis die mooiste en skoonste en mees gerieflikste plek wat ek nog ooit in gebly het. Sal definitief weer daar gaan woon as ek die geleentheid sou kry.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering opreg en poog elke dag om die huis nog meer gerieflik en aangenaam te maak.
Vriendelike groete
Lialette Swartz

Huis Aristea
Cyndie D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyndie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim huis met mooi uitsig!

Ons het baie lekker gebly. Kamers en badkamers luuks en ruim. Mooi uitsig, veilig en baie sentraal. Sal definitief aanbeveel vir 'n groot gesin. Sal weer gaan.

Huis Aristea's terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Ons waardeer julle aanbevelings en het reeds die veranderinge aangebring.

Groete, Lialette.

Huis Aristea
Vanaf R3 100
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 100
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 100
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristeastraat, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NWFlYTJlLTdkOTQtNGY0Zi1hMTQzLTcxMzU1YzYwYjQ2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 100  per nag (vir 8 persone) 22 5 1 5 Aristea Street Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.193066034745 22.134535600525
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za