Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Aristea

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die dagtarief word bepaal per persoon wat deel (2 gaste per kamer).
Indien gaste verkies om nie 'n kamer te deel nie sal 'n addisionele tarief van R600 per nag per kamer gehef word.
Enige addisionele gaste wat nie op die bespreking of kwotasie aangedui is nie sal die normale per persoon per nag tarief betaal voor aankoms.
Huisreëls

NB: Alhoewel Huis Aristea as geheel uitgehuur word om privaatheid en rustigheid te verseker, mag die hoeveelheid mense wat voor bespreek is, nie oorskry word nie. Ons tariewe is streng per persoon.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Rook is streng verbode by Huis Aristea.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristeastraat, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMWZhNzM3LTMzNzItNDRkMy04YTg0LTkwOTE2MDEwYzA1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 32 5 1 5 Aristea Street Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.193066034745 22.134535600525