Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis by die See

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Huis by die See
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elza L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza L
Saam met vriende

Heerlik en gerieflik.

Ja, dit was baie lekker en stapafstand van alles. Baie aangenaam met 'n pragtige see-uitsig, heerlik met die baie badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D
Gesin met tieners

Gerieflik geleë en toegerus met alles wat mens nodig het.

Vir seker sal ons weer daar gaan vakansie hou! Dit is naby die inkopiesentrum, die strand en die vermaak vir die kinders! Baie veilig en het puik diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan B
Gesin met tieners

Goed.

Klein items was stukkend soos ingangshek en houtborde. Sou verwag dat sulke items reg is of verwyder word in die aanbieding - veral as 'n redelike skadedeposito vereis word. Geheelindruk goed en kommunikasie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Perfek geleë en lekker ruim.

Is lekker naby aan die see en kan dit hoor in die aand wat groot bonus is. Naby aan alles en hoef nêrens heen te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornia V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornia V

Heerlik gebly in ruim huis.

Alles was van begin af 'n lekker ervaring. Die dame het uit haar pad uitgegaan om aan ons behoeftes te voorsien. Groot, gerieflike en netjiese huis. Baie sentraal geleë. Stapafstand van alles af. Sal verseker weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B
Saam met vriende

Beautiful escape.

We were 3 couples on our annual getaway. The house is spacious and equipped with everything you need to self cater. Indoor and outside braai perfect for any weather forecast. Location is walking distance to all shops, pubs and water park. Definitely value for money, the photos don't do the house justice. Hooe to return again one day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Gesin met tieners

Ligging absoluut perfek en alles binne loop afstand vanaf huis.

Huis by die See het alles wat jy nodig het en hoef niks in te pak vir selfsorg (behalwe kos) nie. Die ligging is naby aan die stalletjies, winkels, waterpark en een van die swemstrande waar daar lewensredders is. Huis binne het baie sitplekke in sitkamer/braaikamer en eetkamer. Ons was net 4 in die huis maar dit word geadverteer as 8 slaap wat heeltemal korrek is, selfs met 8 mense is daar steeds 3 volledige badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis by die See se terugvoer

Onthou julle is altyd welkom. Bespreek maar net betyds aangesien verblyf baie gewild is.

Dankie vir goeie terugvoering oor verblyf.

Groete

Huis by die See
Jose V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose V
Gesin met klein kinders

Fantastiese geriewe en sentraal geleë.

Gerieflike geriewe en baie rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Magersfontein Pad, , Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22aca21dd5a2d7030484941cd4be0765a00a51a0f0d7ceab75319deda491453a48dd2c947ad38d81a6490e660914b14844e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 610 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 6 Magersfontein Road Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -34.128850824843 22.115095273016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem