Huis Gesellig

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Huis Gesellig is 'n selfsorgwoonstel in 'n rustige voorstad van Mosselbaai. Dis naby De Bakke-strand en Mosselbaai se hawe.

Die 80 m²-woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede een het 2 enkelbeddens. Die oopplan leefarea het 'n eetkamertafel, sitbank en TV. Daar is een badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie met 'n tweeplaatstofie, ketel en 'n mikrogolfoond. Ander geriewe sluit WiFi, 'n swembad, TV met alle DStv-kanale en braai-area in. Onderdak-parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, haaihokduik, valskermspring, fietsry en voetslaan in. Gholf- en muurbalbane is binne loopafstand.

Slaapplek

'n Bespreking by Huis Gesellig sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Huis Gesellig gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]