LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House Hugo Cottage | LekkeSlaap
+54

House Hugo Cottage

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-terras 13, Bishopscourt, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 000 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

House Hugo Cottage (The Lion's Den) bied gehalteverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers in die luukse en boomryke voorstad, Bishopscourt. Die kothuis is stapafstand vanaf die bekende Kirstenbosch Botaniese Tuine en bied pragtige berguitsigte. Die eenheid het ’n binnehof met volop voëllewe.

House Hugo het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het ’n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasspasie, ’n platskerm-TV en skuifdeure. Die badkamer is oorkant die kamer en het ’n groot bad, stort, toilet, verhitte handdoekreling en wasbak. Badhanddoeke, seep, handeroom en basiese toiletware word voorsien.

Die sitarea het 'n slaapplek wat geskik is vir maksimum 2 kinders. Die sitarea en kombuisareas is oopplan. Daar is ’n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV met DStv in die sitarea. Die kombuis het ’n ontbyttoonbank met 4 stoele en is toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, Nespresso-koffiemasjien, ketel, broodrooster en breekware vir 6. Die sitarea het deure wat na die tuinarea lei.

Scotty's Dog is op die eerste verdieping en word via 'n stel trappe bereik wat dalk nie geskik mag wees vir bejaardes of gaste wat moeilik loop nie. Die badkamer en oopplan-sitarea en -kombuis is op die grondverdieping. Die kamer het ’n ekstra lang koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie. Die badkamer het ’n groot bad, toilet en wasbak. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien.

Die sitarea het ’n bank wat in 'n dubbelbed omskep kan word, asook ’n TV met DStv-kanale en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, Nespresso-koffiemasjien, broodrooster en ketel. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die kothuise het alarmstelsels en daar is sekuriteitskameras op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir House Hugo Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Montrose-terras 13, Bishopscourt, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Hugo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
was R1 000
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-terras 13, Bishopscourt, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5YjBhM2IyLWRhOGMtNDVhMS05NjEwLTI3NzZkODY4ZDQ3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 13 Montrose Terrace Bishopscourt 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.994658599501 18.430505742397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!