LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huis in Vallei | LekkeSlaap
+10

Huis in Vallei

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-laan 162, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis in Vallei is in Nature's Valley langs die bekende Tuinroete en is omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park.

Selfsorgverblyf is beskikbaar in 'n eenheid op die grondverdieping op die eienaar se eiendom. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, TV, waaier, elektriese kombers. Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n stapelbed vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n draagbare braai en 'n buitelug-eetkamerstel. Die stoep bied 'n uitsig oor die inheemse fynbostuin en die woud voor die eiendom.

Ander geriewe sluit WiFi in en daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Gaste kan op versoek die gemeenskaplike wasmasjien en tuimeldroër in die hoofhuis gebruik.

Huis in Vallei is slegs 500 m vanaf die strandfront en verskeie voetslaanroetes in die omgewing. Die strandmeer by die Grootriviermond is perfek vir swem, en lewensredders is aan diens tydens vakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Huis in Vallei sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Huis in Vallei
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • St Georges-laan 162, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis in Vallei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-laan 162, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvKpQDi6zJkWvO4zl06uSj8fFWTGks7jAHQuYSpmarICWCjuwgL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 162 St Georges Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.981787130054 23.550928286235
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!