LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huis Lindekroon | LekkeSlaap
+21

Huis Lindekroon

B&B
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 18, Pietersburg, Polokeane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 025 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Huis Lindekroon is 'n B&B in Polokwane naby die wildreservaat en die lughawe. Dit is in 'n stil woonbuurt geleë, nie ver van die sakekern af nie.

Daar is 3 gesinskothuise en 3 dubbelkamers in 'n lieflike tuin met 'n swembad en skadubome. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv, elektriese komberse en 'n waaier. 'n Heerlike ontbyt is by die tarief ingesluit. Aandete en wasserydienste kan ook gereël word vir gaste.

Huis Lindekroon bied vervoerdienste op aanvraag. Die wildreservaat is langs Polokwane geleë en bevat verskeie wildsoorte soos renosters, kameelperde, elande, koedoes en heelwat meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Huis Lindekroon
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 18, Pietersburg, Polokeane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Huis Lindekroon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 025
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 025
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 18, Pietersburg, Polokeane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNzU0OGQ2LTkxZWYtNDE2OC1hMzYzLWVjMWIyZGFkZTFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 025  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 18 Voortrekker Street Pietersburg, Polokeane 0700 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.916024312678 29.460147321224
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!