LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huis Lindekroon | LekkeSlaap
+21

Huis Lindekroon

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Huis Lindekroon
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Quinton T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton T
Enkelreisiger

My stay was enjoyable and relaxing. The food was top class.

The accommodation was clean, and tidy. The located was perfectly. Supper and breakfast was top class.

Huis Lindekroon's terugvoer

Thank you, Quinton. The feedback is much appreciated. Our guest's well-being is very important to us, only a pleasure to accommodate you.
Dalene
Huis Lindekroon

Huis Lindekroon
Linda S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Such a peaceful setting.

We stayed overnight in a family room. We enjoyed a delicious dinner and breakfast. Nothing was too much trouble for our hostess. Such a beautiful garden to relax in and our room had everything we could possibly need. Will definitely stay again.

Huis Lindekroon's terugvoer

Thank you for your review. Always a pleasure welcoming you, your family and friends as our Guests at Huis Lindekroon.
We hope to welcome you back soon.
Kind regards
Zu

Huis Lindekroon
Willem L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Gesin met tieners

Skoon, netjies, vriendelik en lekker kos.

Sal kan doen met ordentlike ventilasie in die ouer kamers, daar is geen dwars lug-vloei nie. Anders is dit 'n puik ondervinding met baie vriendelike en professionele diens.

Hennie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en gasvry.

Huislike gasvryheid met 'n ontbyt uit die boonste rakke. Sal beslis weer bespreek.

Huis Lindekroon's terugvoer

Goeie Middag,

Dit was vir ons hier by Huis Lindekroon 'n groot vooreg om u gas hier by ons te verwelkom.

Sien uit daarna na om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.

Vriendelike Groete.

Huis Lindekroon
Johan M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Soos altyd uitstekend!

Die eienaar is báie vriendelik en ontvang mens altyd met soveel liefde. Die ontbyt is uit die boonste rakke en die diens uitstekend. Ek sal altyd teruggaan.

Fransie E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en rustig.

Verblyf was uitstekend. Sal beslis weer hier kom slaap.

Huis Lindekroon's terugvoer

Hartlike dank dat u by ons as gaste van Huis Lindekroon tuis gegaan het, asook vir u positiewe terugvoering.

Dit was 'n plesier om u as gaste te kon huisves en ons sien uit daarna om u weer in die nabye toekoms te kan ontvang hier by Huis Lindekroon.

Vriendelike groete

Zureta Groenewald
Huis Lindekroon

Huis Lindekroon
Brenda M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was vriendelik en gasvry, en die etes heerlik.

Ons het slegs een nag oorgebly by Huis Lindekroon en dit was 'n aangename ervaring. Die plek is pragtig en goed versorg. Die etes was besonder goed en Fransa en Roelien is baie gaaf. Ons sal beslis weer daar oorbly .

Marlene L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Besigheidsreis

Een aand oorgebly - besigheidsbesoek aan Polokwane.

Vreeslik lekker gebly, baie vriendelike en huislike atmosfeer.

Linda V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Besigheidsreis

Dit was skoon, vriendelik en gesellig.

Die kamers is baie netjies en dit was koud maar daar was 'n verwarmer en ook 'n elektriese kombers. Die aandete was soos huiskos en was heerlik. Die atmosfeer was gesellig met 'n kaggelvuur wat brand. Vriendelike personeel.

Vanaf R1 025
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 025
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 025
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 18, Pietersburg, Polokeane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNzU0OGQ2LTkxZWYtNDE2OC1hMzYzLWVjMWIyZGFkZTFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 025  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 18 Voortrekker Street Pietersburg, Polokeane 0700 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.916024312678 29.460147321224
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!