Seafield Akkommodasie by Huis van Wyk | LekkeSlaap
+28

Huis van Wyk

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Glen 21, Seafield, 6172, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huis van Wyk is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in die rustige dorpie Seafield, 800 m van die strand af.

Dié huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die 2 ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 2 kinderbeddens vir enige van die kamers. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n TV met DStv.

Die huis word elke Vrydag skoongemaak en ekstra skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word. Troeteldiere kan ongelukkig nie gehuisves word nie.

Huis van Wyk is 600 m van 'n restaurant, kroeg en 'n kafee vir die nodigste af. Die dorp bied 'n verskeidenheid doendinge soos voëlkyk, visvang, swem, stap en 'n Mashie-gholfbaan. Seafield is 20 km vanaf Port Alfred en 30 km vanaf Bathurst vir gaste wat die omgewing wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Huis van Wyk sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marina Glen 21, Seafield, 6172, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Glen 21, Seafield, 6172, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehpZTYKiz7WgcjiKXtpajXLS9Fa1fbSmYahM6avXRJMprvkUJk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 8) 21 Marina Glen Seafield 6172 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.534194492617 27.049287011684
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za