Wavecrest Akkommodasie by Huis Vrede | LekkeSlaap
+9

Huis Vrede

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawthorn-laan 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Huis Vrede is 'n selfsorghuis in Jeffreysbaai en het slaapplek vir 7 gaste.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbel- en enkelbed het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV met DStv.

Die huis het 'n gesellige binnebraai-area, asook 'n buitebraai-area. Gaste kan ontspan op die onderdakstoep wat op die see uitkyk. Onderdak parkeerplek is beskikbaar.

Huis Vrede is 1 km vanaf die strand en 4 km vanaf die hoofstrand. Jeffreysbaai bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos valskermspring, branderplankry, sandplankry, bergfietsroetes en die African Dawn Wildlife Sanctuary aan.

Slaapplek

’n Bespreking by Huis Vrede sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Hawthorn-laan 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawthorn-laan 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAdpb8VUtoR1vrwqh3gUXTQT5B5mv1RbwLExlNcrKeJR039bCNW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 7) 18 Hawthorn Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.023026 24.919401
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za