LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huisie by die See | LekkeSlaap
+8

Huisie by die See

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Radstockweg 755, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huisie by die See is in Southbroom geleë en ideaal vir vakansiegangers. Dis in 'n woonbuurt naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en ander trekpleisters.

Dié tuinkothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 slaapbanke in die leefarea. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en eetarea met 'n tafel en oorgenoeg stoele.

Die eenheid is 2 km van 'n gholfbaan en strand af. 'n Wasgoeddiens kan gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Huisie by die See sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Huisie by die See
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Radstockweg 755, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Huisie by die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Radstockweg 755, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmxjWIcEHFqlRpV2dJIehuOJUlM2mbSgfjrjJbxYauGfog4hkJe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R990  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 755 Radstock Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.918813073556 30.308100827647
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!