Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie by die See

Selfsorgdubbelkamer op grondvloer
Vanaf
Vanaf R880
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n basiese DStv-pakket en die kombuisie is met 'n yskas, klein mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en basiese eetgerei en breekware toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat insluit 'n mikrogolf, ketel, elektriese braaipan en broodrooster.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens 1 keer 'n week is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Die eenslaapkamerwoonstel op die grondverdieping het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die woonstel is 80 m van die strand af en stapafstand van alle winkels en restaurante. Die kombuis is volledig toegerus en die stoep het 'n onderdakbraai en 'n see-uitsig. Die woonstel het ook 'n TV met DStv wat Mnet, KykNet en sportskanale insluit, gratis WiFi en 'n skoonmaakdiens 1 keer per week.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens 1 keer 'n week is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19de Laan 16, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZGY3M2NiLWIwY2MtNGQ0Zi05ZTY1LWQ4ZGI4OWYyZGVhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 16 Nineteenth Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.72215 18.44457