LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huisie in die Bos | LekkeSlaap
+6

Huisie in die Bos

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R520, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Huisie in die Bos bied gaste 'n ontspannende selfsorg-wegbreek vir 8 gaste buite die stad.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamer word deur 'n glasdeur verdeel en in elke kamer is daar 'n koningingrootte-bed. Een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander een het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel geniet word.

'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar, en die leefarea lei na die stoep met 'n uitsig oor die boma-braai-area en die swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Huisie in die Bos sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEkstra enkelmatras
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Huisie in die Bos
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Langs die R520, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Huisie in die Bos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R520, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9b80926bdc234c9230f596e04f218b0ee598a680abd75b78edfdad3e2c908ec915eab67ade096122437e5e451c9a5d4e25c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 Off the R520 Mookgopong 0560 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.463664491407 28.577785138566
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem