Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huislik

Kamer
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ideaal vir 2 mense. Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en ’n lessenaar. Die kamer deel die gebruik van ’n badkamer met ’n bad. Gaste het toegang tot ’n gedeelde oopplan-kombuis wat toegerus is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n TV in die gedeelde leefarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die eienaar in die huis woon met 'n kat.
Gaste deel die badkamer, kombuisgeriewe en leefarea met die eienaar.
Die skoonmaakfooi hang af van die lengte van verblyf.
Die gebruik van die wasmasjien is nie by die tarrief ingesluit nie. Wasgoed kan teen 'n ekstra fooi gedoen word. Strykwerk word nie gedoen nie, maar jy mag die strykyster gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 176, Sunset 3, Table View, 7441 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba79e2f6a4f013d29dd6f9d722a5fae51fcba892b76087792d4c23b8acce7e28795248652346c8d4fa3009cb97c1d3dc795?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 176 Blaauwberg Road Sunset 3 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.82817 18.49998