LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huislik | LekkeSlaap
+10

Huislik

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Huislik
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gerda P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P
Saam met vriende

Ongelooflike lekker kuier gewees, en Karin ons baie professioneel en huislik.

Baie dankie Karin ons het regtig baie lekker gekuier. My skoonsussie was vir 'n heupoperasie en haar plekkie was regtig mooi ingerig vir iemand wat ouer is en 'n besering het en sy het 'n hart van goud. Regtig baie lekker gebly.

Huislik se terugvoer

Dit was net n plesier om julle hier te hê, julle is altyd welkom. Dankie v julle ondersteuning. Kom gerus weer

Huislik
Petro S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place, close to the beach.

We had such a love stay with Karen. She is super friendly and helpful. We felt completely at home. Her home is very neat and clean. Thank you Karen! The place is conveniently located - close to the beach and shops. So many nice restaurants in the area. We used Uber/Bolt to get around most of the time.

Huislik se terugvoer

It was such a pleasure having you here. You are very welcome to come again. Thank you for the wonderful response.

Huislik
Martie S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met vriende

Die plek is baie veilig.

Baie aangenaam die gasvrou (eienares) het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik moontlik te maak. Die eienares het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die kamer en fasiliteite is baie netjies. Al bly jy oor in die woning self is jou privaatheid 'n prioriteit vir die eienares. Die strande is slegs 'n paar strate weg van die oornagwoning. Ek sal dit aanbeveel.

Huislik se terugvoer

Dit was lekker om julle te huisves. Kom gerus weer.

Huislik
Andre B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre B
Enkelreisiger

Het dit baie geniet.

Advertensie baie verleidend ek het gedink dit is vir die hele plek toe was dit net vir kamer, as ek dit geweet het, het ek nie my geld gemors nie, privaatheid was daar nie, jy deel huis saam persoon wat plek verhuur.

Magda B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Ons kuier was baie aangenaam. Huislik is gerieflik en netjies. Die eienaar is baie gasvry en hulpvaardig.

Dit was soos om 'n tuiste weg van die huis te hê. Ons sal weer gebruikmaak van die verblyf in die toekoms.

Huislik se terugvoer

Dankie Magda, dit was lekker om julle te huisves. Mooi bly.

Huislik
Betinea L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betinea L
Besigheidsreis

Dit was wonderlik en aangenaam.

Baie dankie vir die tydperk wat ons van Huislik gebruik kon maak vir verblyf. Ons het professionele, goeie, vriendelike en warm dienslewering ontvang. Die naam van die besigheid beskryf beslis wat dit uitbeeld, dit is HUISLIK!

Huislik se terugvoer

Dankie vir jou en ek is dankbaar dat ek vir julle kon huisves, julle is welkom om weer te kom.
Ek waardeer die mooi woorde.
Groete
Karen

Huislik
Vanaf R530
R530 R371
per nag (plek vir 2)
Vanaf R530
R530 R371
per nag (plek vir 2)
Vanaf R530
R530 R371
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 176, Sunset 3, Table View, 7441 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ab76bcfdfc3ffdf021ba6fa46fe59907fee1dfaa177704ba32bad8d5252073b388cf16ad1418f456151f1f54dc1a0bf78db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R530, nou Vanaf R371  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 176 Blaauwberg Road Sunset 3 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.82817 18.49998
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem