Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huislik

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R150 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Kamer
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat die eienaar in die huis woon met 'n kat.
Gaste deel die badkamer, kombuisgeriewe en leefarea met die eienaar.
Die skoonmaakfooi hang af van die lengte van verblyf.
Die gebruik van die wasmasjien is nie by die tarrief ingesluit nie. Wasgoed kan teen 'n ekstra fooi gedoen word. Strykwerk word nie gedoen nie, maar jy mag die strykyster gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 176, Sunset 3, Table View, 7441 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba79e2f6a4f013d29dd6f9d722a5fae51fcba892b76087792d4c23b8acce7e28795248652346c8d4fa3009cb97c1d3dc795?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 176 Blaauwberg Road Sunset 3 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.82817 18.49998