Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huizenhart Self-catering

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zinnia-weg 26, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R525 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Huizenhart Self-catering bied verblyf in die hartjie van Ridgeworth, Kaapstad, en is ideaal vir sakereisigers of toeriste wat die Moederstad wil verken.

Verblyf is beskikbaar in die Protea-kamer wat deur steil trappe bereik word deur die eienaars se hoofingang of in die Olyf- en Tulip-kamer wat beide op die grondverdieping is en elk 'n privaat ingang het. Die Protea-kamer is ideaal vir 'n klein gesin en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelslaapbanke. Die Olyf-kamer het 2 driekwartbeddens en die Tulip-kamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, maar die Protea-kamer het ook 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer. Gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix is ook beskikbaar. Koffie, tee en suiker word voorsien, bring asb u eie melk.

Veilige parkeerplek is agter 'n hek met afstandbeheer beskikbaar. Die ligging van die eiendom is baie sentraal en naby 'n groot inkopiesentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Huizenhart Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 2

Ligging

  • Zinnia-weg 26, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huizenhart Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zinnia-weg 26, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba40b520122b84e42a99bca395beecacc27ddcc3ed0855a4af71e58d7a48fe76c689cc98a3a80be51ae10954a8df3642f4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 26 Zinnia Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.878913995235 18.647227042949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem