Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hunt Cottage is 'n selfsorg-enkelwoonstel op die Brigadoon Family Farm in Curry's Post.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, geskik vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegrus. Die eetarea het sitplek vir 4 mense en daar is 2 gemaklike stoele.

Die plaas bied 'n ongelooflik uitsig van die sonsopkoms en sonsondergang, asook berg-uitsigte.

Slaapplek

'n Bespreking by Hunt Cottage at Brigadoon Family Farm sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hunt Cottage At Brigadoon Family Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za